Verleë oor Israel?

Verleë oor Israel?

Onlangs is daar oor die radio vir gelowige mense se menings gevra oor die stand van sake in die Midde-Ooste, en spesifiek oor hul siening van Israel. Talle mense het geantwoord dat hul dominees die hele krisis in die Midde-Ooste ignoreer asof dit nie bestaan nie....

read more

Artikels

Wat is vandag belangrik?

Donderdag 5 Februarie – Om voete te was

Donderdag 5 Februarie – Om voete te was

Johannes 13: 1-17 Ons verstaan mense beter as ons hul kultuur verstaan. In Suid-Afrika is dit byvoorbeeld ’n teken van respek om ouer mense oom of tannie te noem, selfs al is hulle nie familie nie. Vir iemand van ’n ander kultuur, soos ’n Amerikaner, kan dit vreemd of selfs onvanpas klink. Só maklik kan ons mekaar misverstaan as ons nie agtergrondkennis het nie. Net so moet ons die kulturele...

read more