Sosialemediapersoonlikheid Chantel Struwig gesels oor geloof en selfbeeld
Karre begin reeds amper ’n uur voor die aanvang van ’n ma-en-dogteraand op 16 Mei 2025 by Gemeente Pretoria-Oos by die parkeerterrein arriveer. Daar is lank uitgesien na hierdie samewerkingsprojek tussen Gemeentes Pretoria-Oos, Swartkop, Centurion-Oos, Philadelphia en...
Comments on the Draft Marriage Bill of 2022 published in the Government Gazette No 48914 on 7 July 2023
INTRODUCTION The Nederduitsch Hervormde Kerk van...
Die eerste Afrikaanse Bybelvertalers
Die begeerte om die Bybel in ’n volk se eie...
Dominee sonder ’n gemeente, juffrou sonder ’n klas
Wanneer jy nuwe mense ontmoet, is een van die...
Artikels
Waarom op 25 Desember Kersfees vier?
Hoe 25 Desember die datum vir Kersfees geword het, het al tot heelwat wanvoorstellings gelei....
Fiks… maar moeg
Elke dag as ek en my dogtertjie by die huis stop [terwyl mamma elke moontlike sak (gelyktydig)...
Nuwe ontdekkings oor koning Hiskia
In die Siloamtonnel wat onder die Ou Stad van Dawid aan die oostelike kant van Jerusalem loop, het...
Lig van Waarheid – ’n Kersoratorium vir die kerk
Suid-Afrikaanse kore vaar al vir ’n hele aantal dekades skitterend in internasionale kompetisies...
Wat is vandag belangrik?
Woensdag 4 Februarie – Lewende water
Johannes 4: 1-26 Water – ons bron van lewe. Sonder water kan ons nie boer nie, ons kan nie eet nie, en ons kan nie oorleef nie. Ons is totaal afhanklik van water. Hoe dikwels het ons nie al gebid vir reën in tye van droogte nie? En hoe groot is die dankbaarheid wanneer die eerste druppels uiteindelik val. Jesus reis deur Samaria – ’n gebied wat die Jode gewoonlik vermy het. By die fontein van...













