Helde van gister én vandag!

Helde van gister én vandag!

’n Groepie kinders het ’n ouetehuis besoek, en aan die einde van die besoek wou een van die inwoners weet of hulle enige vrae het. Ja, het ’n dogtertjie geantwoord, Hoe oud is oom? 98, het die oom trots geantwoord. Duidelik beïndruk het die dogtertjie gevra: Het oom...

read more

Artikels

Wat is vandag belangrik?

Woensdag 29 Julie – Ontnugterde geloof

Woensdag 29 Julie – Ontnugterde geloof

Hebreërs 11: 1-16 Ontnugter. Hierdie woord is waarskynlik ’n raak beskrywing van hoe ons die lewe met tye ervaar. Om ontnugter te wees, beteken dat jy van alle illusies ontneem word, dat jy ruwe teleurstelling beleef. As gelowiges probeer ons om vanuit ons geloof sin te maak van ontnugtering, want dit laat bepaalde geloofsvrae ontstaan. Dit laat ons besef dat geloof ons nie vrywaar van lyding of...

read more