Geseënd om ’n vrou te wees

Geseënd om ’n vrou te wees

The fact that I am a woman does not make me a different kind of Christian, but the fact that I am a Christian makes me a different kind of woman. Hierdie is die woorde van die bekende Christenskrywer en sendeling Elisabeth Elliot, wie se lewe gekenmerk is deur...

read more

Artikels

Genesis

Genesis

Dit was aand en dit was môre, die laaste dag voor die grendelstaat. Die aarde was woes, al was die...

Wat is vandag belangrik?

Dinsdag 28 Julie – Geroepenes van God

Dinsdag 28 Julie – Geroepenes van God

Jeremia 1: 1-19 Ons het dikwels die wanopvatting dat net sekere mense geroep is tot sekere werke. As ons egter vanuit ’n geloofsperspektief na roeping kyk, sien ons die ganse Bybel vertel ’n roepingsverhaal. God is die Een wat roep – verskillende mense op verskillende tye in verskillende omstandighede. Alle gelowiges en die kerk in geheel is daarom geroepenes van God. Jeremia 1 vertel die...

read more