Boodskap van hoop
Genesis 32: 22-32 Agtergrond: Jakob en Esau – Jakob het Esau en hul pa, Isak, jare gelede bedrieg toe hy op ’n slinkse wyse homself as Esau voorgedoen het en die seën wat sy broer toegekom het, gesteel het. Jakob en Laban – Jakob is die slagoffer van Laban se bedrog....
Laat jul kersies helder skyn…
Ek het besluit om hierdie jaar elke week net een...
Voluit kerk van Jesus Christus
Nee, ’n appèl sal nie die NHKA help om eenheid...
Vergewe, want vergifnis bring lewe
Doen jouself ’n guns en gaan kyk die fliek...
Artikels
Woestynreis
In die Bybel lees ons van die volk Israel se omswerwing van 40 jaar in die woestyn. Dit was hul...
Teologiese praktykopleiding in die Hervormde Kerk 1968-2000
Op 13 Junie 2021 het prof MJ du P (Bieks) Beukes sy 80ste verjaardag gevier. Sy dogter, ds MJ...
Die wonder van die wind
Laas week lê ek op die naat van my rug onder ’n wildevy in die wildtuin. Ek kyk hoe die blare van...
Om te oorleef…
Die wêreld staan al vir amper ’n jaar en ’n half basies stil – ons is vasgekeer in die vrees vir...
Wat is vandag belangrik?
Sondag 12 Julie– Gees van God wat in my woon
Handelinge 2: 1-24 en 32-36 Petrus verduidelik aan die omstanders dat wat hier gebeur het die werk van die Heilige Gees is en nie dronkenskap is nie. Dit is sigbaar in verskeie elemente. Vuur, wind of harde geluide was geassosieer met God se teenwoordigheid. Die Pinkstergebeure herinner ’n mens aan die woestyntyd van Israel waar hulle by die Sinai-berg God se wet ontvang het. Daar was ook vuur...













