TraumaNetwerk bied hulp aan slagoffers
Twee en ’n half minute nadat jy hierdie sin gelees het, sal iemand in Suid-Afrika aangerand word met die opset om ernstig te beseer. In dieselfde tydperk sal iemand ’n moordpoging oorleef. Na twee en ’n half minute gebeur dit weer. Hou aan tel. Twaalf minute van nou...
Teologiese praktykopleiding in die Hervormde Kerk 1968-2000
Op 13 Junie 2021 het prof MJ du P (Bieks) Beukes...
Die wonder van die wind
Laas week lê ek op die naat van my rug onder ’n...
Om te oorleef…
Die wêreld staan al vir amper ’n jaar en ’n half...
Artikels
Uitbranding! Kan dit met mý gebeur?
Voel jy permanent uitgeput, nie lus vir sosiale geleenthede nie, twyfel jy aan jouself, is jy...
Dawerende stilte
Ek kan insien dat ek kan aanstoot gee, met wat ek sê, skryf en doen. Ek gee toe dat die dinge...
Covid-19 en ons kinders
Toe die kinders en families in Gemeente Delmas uitgevra is oor hul ervaring van die grendeltyd,...
Dood van ’n geliefde
Die dood is die grootste vyand van die mens. Van Adam tot nou vul dit ’n mens met vrees. Dit...
Wat is vandag belangrik?
Vrydag 26 Junie – Vertrou die Gees
Johannes 16: 5-15 Ons leer regdeur die Bybel dat ons God mag vertrou. Ons vertrou God die Vader wat die heelal geskep het, wat sy volk laat vorm het. God wat sy volk, wat in Egipte slawe was, uit Egipte laat trek het en gebring het na hul eie land. Ons vertrou Jesus wat vir ons gebore is. Die Christus wat vir ons sondes gesterf het en wat opgestaan het. Ons vertrou die Here sal weer kom. Net so...













