Ons kerklied

Ons kerklied

Die Bybel roep ons as gelowiges op om tot eer van die Here te sing. ’n Kerklied verskil egter van gewone liedere – die inhoud, taal en melodie is anders. Van vroegste tye af, sedert die volk Israel begin het om die Here hul God te dien en te verheerlik, was die sing...

read more

Artikels

Wat is vandag belangrik?

Saterdag 20 Junie  Wie is soos U, Here!

Saterdag 20 Junie  Wie is soos U, Here!

Eksodus 15: 1-21 Wie van die wal af in die sloot beland, bid hoogstens. Maar wie uit die sloot tot op die wal gebring word, sing van blydskap. Op die wal oorkant die Rietsee sing Moses en die Israeliete die pryslied tot eer van God. Hulle sing oor die Reddergod wat uitkoms en verlossing vir sy volk bring en die vyand vernietig het. Wie van die gode is soos U, Here? Wie is soos U, so hoog geëer...

read more