’n Ou-tydse manier van tyd hou

’n Ou-tydse manier van tyd hou

2023 se dae en maande, ure en weke is omtrent nou op ’n drafstap. Haastig is 2024 op pad. Ons leef in ’n haastige wêreld. Jy moet jaag om by te bly, anders raak jy agter. Kalenders, dagboeke en alarms speel baas oor ons. Ons slimfone en rekenaars bewaar data-inligting...

read more

Artikels

Wat is vandag belangrik?

Sondag 7 Junie – Jesus kom sit vandag voor my en Hy wil my ook leer

Sondag 7 Junie – Jesus kom sit vandag voor my en Hy wil my ook leer

Matteus 5: 1-12 In hierdie tyd van die kerklike jaar fokus ons op die werk van die Heilige Gees. Daarom gaan ons vir ’n paar dae kyk hoe die Gees my in geloof kan help met alledaagse en gewone probleme. Matteus 5-7 is Jesus se bergrede, dit is sy belangrikste preek. Jesus het die ou wette en bepalings vir ons kom uitlê en gesê hoe ons dit prakties moet gaan uitleef. Die eerste deel van Jesus se...

read more