’n Grot waar dooies geraadpleeg is

’n Grot waar dooies geraadpleeg is

Britse argeoloë het naby die dorp Bēt Sjemesj ’n groot grot ontdek waarin hulle tekens gekry het dat nekromansie daar beoefen is. Nekromansie is ’n begrip wat betrekking het op die raadpleging of oproep van die geeste van dooies. Bēt Sjemesj is in ’n heuwelagtige...

read more

Artikels

Wat is vandag belangrik?

Dinsdag 2 Junie – My prentjie van God: God as die Een binne-in alles

Dinsdag 2 Junie – My prentjie van God: God as die Een binne-in alles

Handelinge 17: 16-29 In Hom lewe ons, beweeg ons en is ons... (Hand 17: 28). Waar is God? Hierdie eenvoudige vraag het al baie mense op geestelike reise gestuur. Party soek God in sogenaamde heilige ruimtes soos kerkgeboue en katedrale, ander weer in die wetenskap, party in stilte, en ander weer in aksie en besig-wees. Maar dalk is een van die mees radikale stellings in die Bybel dié van Paulus...

read more