Sondag 9 Augustus – Jesus, deur Stefanus
Handelinge 6: 1-14; 7: 54-60Kort na die kruisdood, opstanding en Hemelvaart van Jesus Christus lees ons in die Handelinge van die apostels hoe bedrywig hulle in daardie dae was. Hulle is in die wêreld besig om die Goeie Nuus van Jesus Christus met...
Blitspos - Julie 2026
Blitspos - Junie 2026
Blitspos – Mei 2026
Sondag 9 Augustus – Jesus, deur Stefanus
Handelinge 6: 1-14; 7: 54-60Kort na die kruisdood, opstanding en Hemelvaart van Jesus Christus lees ons in die Handelinge van die apostels hoe...
Blitspos - Julie 2026
Blitspos - Junie 2026
Die Kerk se missie word uitgeleef deur:
VIERING
om die goeie nuus van die evangelie van Jesus Christus te vier;
GEMEENSKAP
om die gemeenskap van die gelowiges te beoefen;
DIENS
om diens te lewer;
GETUIENIS
om getuienis te lewer teenoor alle mense oor die hoop wat in ons leef
NUUTSTE ARTIKELS
Wat in ons kerk
gebeur
Lees die jongste nuus, stories en kennisgewings uit gemeentes oor die hele land.
Hoe rooier, hoe mooier!
Wanneer laas het jy ’n brief of ’n poskaart gestuur? In ’n wêreld waar alles deesdae vinnig en elektronies gebeur, is dit maklik om te vergeet hoe besonders dit was om iets uit die pos te ontvang...
Begenadigdes in Christus
Die Bybel is propvol bewyse van God se genade aan mense, aan sy uitverkore volk Israel, maar ook aan ménse, álle mense, almal van ons sy kinders. God se genade werk anders as ons s’n. God is getrou...
Nogtans staan die wilgerboom groen…
Ek dink terug aan ons reis deur die mooie Oos-Vrystaat in die laaste stuiptrekkings van die winter. Die gras nog wintervaal met geen druppeltjie reën wat nog geval het nie. Maar die wilgerbome het...
GEMEENTES
PREDIKANTE
LIDMATE
TOTAAL AKV'S
Lees saam
Die historiese Jesus en die kerk
Hoe lyk die historiese Jesus en hoe verskil Hy van die Jesus waarvan ons in die kerk leer? Op Sondagaand 2 Augustus 2020 het Jean Oosthuizen, aanbieder van die RSG-program Uit ’n ander hoek, met...
Die stres om standpunt te moet inneem
Maar wat sê jý daarvan? wil mense deesdae dikwels van ons weet. Wat is jou standpunt oor Black Lives Matter? Wat sê jy oor regstellende aksie in die werkplek en kwotas of teikens vir sportspanne?...
Besondere vroue in die Bybel
Gedurende Augustus herdenk ons alle vroue en bring ons aan hulle hulde. Die meeste van ons is doodgewone vroue wat partymaal ongesiens ons take onvermoeid vervul. Baie keer onder uiters moeilike...
Jeugbediening tydens Covid-19
Covid, sosiale distansiëring, ontsmetmiddel, digitale vergaderings, pandemie, maskers. Als nuwe begrippe en woorde wat in 2020 heeldag gehoor word. Maar jeugbediening? Daarom my reaksie toe ek gevra...
Nee, as ons preek, lieg ons nie!
RSG maak groter gewag as gewoonlik van komende Sondag se gesprek op Uit ’n ander hoek, ’n program waarin alternatiewe sieninge van geloof en religie verken word. Sondag se gaste is ons prof Andries...
Gemaskerde gelowiges
Grendeltyd. ’n Woord met soveel verskillende betekenisse wat soveel emosies by mense ontlok. Agter slot en grendel, inperkingstyd, nadink-tyd, hartseertyd. Watter betekenis het die grendeltyd vir...
DIE HERVORMER
Die amptelike mondstuk
van die NHKA
Lees die jongste nuus, stories en kennisgewings uit gemeentes oor die hele land.
No Results Found
The page you requested could not be found. Try refining your search, or use the navigation above to locate the post.
No Results Found
The page you requested could not be found. Try refining your search, or use the navigation above to locate the post.
No Results Found
The page you requested could not be found. Try refining your search, or use the navigation above to locate the post.
Vir ouer uitgawes van Die Hervormer
















