Sondag 2 Augustus – Geloofsgroei begin by jou
Efesiërs 4: 1-16In Paulus se brief aan die Efesiërs herinner hy ons daaraan dat ons lewenswandel met die roeping wat ons van God ontvang het in oorstemming moet wees. Ons moet lewe met integriteit. Geloof is nie net iets wat in jou hart gebeur nie....
Blitspos - Julie 2026
Blitspos - Junie 2026
Blitspos – Mei 2026
Sondag 2 Augustus – Geloofsgroei begin by jou
Efesiërs 4: 1-16In Paulus se brief aan die Efesiërs herinner hy ons daaraan dat ons lewenswandel met die roeping wat ons van God ontvang het in...
Blitspos - Julie 2026
Blitspos - Junie 2026
Die Kerk se missie word uitgeleef deur:
VIERING
om die goeie nuus van die evangelie van Jesus Christus te vier;
GEMEENSKAP
om die gemeenskap van die gelowiges te beoefen;
DIENS
om diens te lewer;
GETUIENIS
om getuienis te lewer teenoor alle mense oor die hoop wat in ons leef
NUUTSTE ARTIKELS
Wat in ons kerk
gebeur
Lees die jongste nuus, stories en kennisgewings uit gemeentes oor die hele land.
Huldeblyk aan Andries Gideon van Aarde (25/04/1951 – 25/11/2024)
’n Teologiese perspektief[1] op sy reis van geloof, geregtigheid en inklusiwiteit Meegevoel Die afsterwe van Andries Gideon van Aarde op Maandag, 25 November 2024, is ’n groot verlies vir die Kerk...
’n Swaard van Ramses II ontdek
Egiptiese argeoloë het vroeg in September 2024 ’n brons swaard by ’n ou militêre fort ontdek waarop die naam van farao Ramses II gegraveer is. Hierdie vonds word as ’n groot ontdekking beskou, veral...
’n Klein kersie
Daar was eendag ’n klein kersie wat deur ’n man gedra is terwyl hy die trappe na die vuurtoring uitklim. Op pad na bo vra die kersie vir die man: “Waarheen gaan ons?” Die man antwoord: “Ons is op...
GEMEENTES
PREDIKANTE
LIDMATE
TOTAAL AKV'S
Lees saam
’n Onverwagse uitnodiging maak nuwe deure oop
Soms ontvang ’n mens uit die bloute ’n uitnodiging wat jou effens onkant betrap. Iemand wat jou nie goed ken nie, nooi jou om by ’n saak van gemeenskaplike belang betrokke te raak. ’n Mens is...
Die professionele bevordering van ongemak
Feast of the Clowns word vir die afgelope 20 jaar in die middel van Augustus gevier. Dis ’n optog waarin mense soos narre en hansworse aantrek en met plakkate op die maat van ’n koperorkes deur die...
Die Bybel bring hoop vir almal
Die onskatbare waarde van die Bybel vir die kerk en die onontbeerlike rol wat die Bybel speel in lidmate van die kerk se geloofslewe, kan maklik as vanselfsprekend aanvaar word. Maar het dit nog...
HTS Teologiese Studies 1943-2019
In 2019 word HTS Teologiese Studies / Theological Studies se 75ste volume uitgegee. In November 1943 is die eerste aflewering “onder redaksie van Teologiese Professore van die Ned. Herv. Kerk aan...
Beloftes aan God
My kind is gedoop! Prys die Here, my kind is gedoop! As mamma van ’n nege maande oue baba, is die verantwoordelikheid nog skrikwekkend groot, en die werkinge van ouerskap en mamma-wees nog baie...
Hier is ons vriende in Afrika
Die Here roep ’n mens soms op ’n plek en manier wat jy nie verwag nie. So het dit ook gebeur dat drr André Ungerer en Wouter van Wyk pas die Evangelies Kongregasionalistiese Kerk in Angola (EKKA)...
DIE HERVORMER
Die amptelike mondstuk
van die NHKA
Lees die jongste nuus, stories en kennisgewings uit gemeentes oor die hele land.
No Results Found
The page you requested could not be found. Try refining your search, or use the navigation above to locate the post.
No Results Found
The page you requested could not be found. Try refining your search, or use the navigation above to locate the post.
No Results Found
The page you requested could not be found. Try refining your search, or use the navigation above to locate the post.
Vir ouer uitgawes van Die Hervormer

















