Blog
17 Oktober: Prof JH (Jan) Barkhuizen (emeritus) verjaar vandag. Baie geluk!
9 Oktober: Prof WA (Wim) Dreyer (emeritus/Outeniqua) verjaar vandag. Baie geluk!
8 Oktober: Prof JD (John) Gericke (emeritus/Setlaars) verjaar vandag. Baie geluk!
7 Oktober: Ds L (Louizé) de Beer (Ottosdal/Sannieshof) verjaar vandag. Baie geluk!
Vrydag 20 Februarie – Wie sy lewe verloor, sal dit behou
Markus 8: 34 tot 9: 1 Ons word gekondisioneer om te fokus op sukses en voorspoed. Ons moet uitstyg...
Die liefdespad van ’n ouer en outisme
Menige persoon sal vra of hierdie wel ’n akkurate opskrif is… Hoeveel liefde is daar op die weg van ’n ouer met ’n outistiese kind? Die meeste ouers in dié bootjie kan dalk voel dat daar nooit liefde is nie, nooit tyd vir liefde, nooit tyd vir myself nie, nooit...
Die seën van die Here – ’n troosvolle liturgiese element
Die seëngroet aan die begin en einde van die erediens is nie bloot ’n handeling waarmee die dominee die diens begin en afsluit nie. Die seën van die Here is ’n betekenisvolle element van die erediens wat die dominee met eerbied uitspreek en deur die gemeente met...
Wie (be-)rus by die kerk?
Die virus onthul toe ook ander dog nie net nuwe “siektes” nie. Praktiese Teologie se prof Koos de Wet het eendag tydens ’n rookpouse buite Lettere II dié wysheid kwytgeraak toe ons ewe vroom neus optrek vir die evolusie van Die Huisgenoot, die geskinder van Rapport se...
Covid-19: ’n Angstige, ontwrigtende en onsekere tyd
Die angstige, ontwrigtende en onsekere tyd waarin ons ons tans bevind, is ’n tyd wat so baie geleenthede bied om nuut en kreatief oor die verkondiging van die evangelie van Jesus Christus na te dink. Die Hervormde Kerk en die wyse waarop dienswerk in verskillende...
Dink nou anders oor kerkwees
Die afgelope weke het die Covid-19 krisis ons land en ons kerke getref. Pres Cyril Ramaphosa het verskeie noodmaatreëls aangekondig waarby almal in die land moet hou, om sodoende die verspreiding van die virus te bekamp en lewensverlies tot ’n minimum te beperk. In...
Hoekom ons die kerk los
Die Kerk loop leeg. Nie net die Almanak-syfers sê so nie, die kerkbanke skreeu dit uit. Daar is natuurlik goeie redes waarom ’n mens jou nie daaroor moet verknies nie, en ewe goeie redes om jou snags te laat wakkerlê. Josh Daffern maak op die webwerf Patheos (...
Die bouers en die brekers
In elke interaksie het elkeen van ons die geleentheid om die ander persoon op te bou, of af te breek… So klink Jo Black se woorde tydens ’n onderhoud op die kykNET-program Reis na gister. Dié woorde laat ’n blywende indruk op my – na ’n moeilike paar weke by die werk...
’n Tempel buite Jerusalem ontdek
Argeoloë het nét sewe kilometer noordwes van Jerusalem ’n ontdekking gemaak wat die wêreld verstom het. Hulle het ’n tempel uit die Ystertyd II-tydperk (10de tot 6de eeu voor Christus) ontdek wat gedurende dieselfde tyd as die tempel van Salomo gefunksioneer het. Nie...
Die jeug en konnektiwiteit
Konnektiwiteit is iets wat alle jongmense verstaan, maar besef ons altyd dat ons konneksie met God moet wees? God het reeds hande na ons toe uitgesteek, die vraag is: Wat is ons respons daarop? Konneksie en konnektiwiteit is nie noodwendig terme wat daagliks in ons...
Teken in
Office Hours
Daily – 9:30 am to 6:30 pm
Sunday – 08:00 am to 11:30 am
Holidays – 08:00 am to 3:00 pm











