Artikels
Woldraad uit Dawid se tyd ontdek
Klein stukkies wol wat uit ongeveer 1000 vC dateer, is in ’n ou kopermyn in die Timnavallei naby Eilat in die suide van die Aravawoestyn ontdek. Dié stukkies wol dateer dus uit die tyd waarin koning Dawid van die Bybel geleef het en is derhalwe ’n besondere groot...
Die kerk buite die “polis”: In die wêreld maar nie van die wêreld nie (2)
In Eksodus 33:7 lees ons: Moses het ’n tent gevat en dit ver buite die kamp gaan opslaan. Hy het dit die tent van ontmoeting genoem. Elkeen wat na die wil van die Here wou vra, het na die tent van ontmoeting buite die kamp gegaan. Ek dink onwillekeurig aan die kruis...
Gesindheid is alles!
Iemand sê nou die dag hulle gaan nie ’n 2021-jaarbeplanner koop voor hulle nie eers ’n voorskou van 2021 gesien het nie. 2020 het ons geleer dat jy kan beplan, maar jou planne werk nie noodwendig uit nie. Grappenderwys het ons verduidelik dat toe ons Ja gesê het vir...
Die kerk buite die “polis”: In die wêreld maar nie van die wêreld nie (1)
Die opskrif van hierdie essay/opstel (in twee dele) wil die voordeel beskryf van die kerk wat buite die invloedsfeer van regeerders staan en vry is van die druk van ideologie, praktiese partypolitiek en geldmag, sodat die kerk op ’n onbevange wyse die evangelie van...
Die vreugde van klein dingetjies
Ek was van plan om vandag my werk te doen – maar ’n bruin voëltjie het in die appelboom gesing, en ’n skoenlapper het oor die veld gefladder, en die bome se blare het my nader geroep. Die wind het oor die land gesug, die grassies heen en weer gegooi, en ’n reënboog...
Tussen die instituut van die Kerk en die kerk van die instituut
Ons is kerk, maar ís ons kerk? Die vraag is reeds jare gelede in Die Hervormer deur ’n kollega gevra. Die indruk bestaan dat die vraag nie einde het nie en nie meteen afgehandel is nie. Die Nederlander dr Oepke Noordmans het opgemerk dat die woord kerk klaarblyklik...
Die beuelblaser se steen
Onderaan die Tempelberg van die tempel in Jerusalem is ’n steen met ’n gravering daarop gevind, wat nou blyk die staanplek van die trompetblaser van die tempel gemerk het. Hierdie vonds is ’n baie belangrike ontdekking, veral vir die navorsing oor die geskiedenis van...
Epifanie – God word sigbaar!
Het iemand God al gesien? Nee, dit is tog onmoontlik vir mense om God op aarde te sien en steeds te bly lewe. So hoor ons dit vanuit Ou-Testamentiese perspektief. In Christus sien ons God egter in “aardse gedaante” – as mens tussen ons. In Christus ontmoet ons God! ...
God se planne is beter as myne
Toe Naomi as verarmde weduwee terugkeer uit Moab, was oorlewing haar belangrikste motief. Leeg in Rut 1: 21 beteken dat sy geen manlike familielede gehad het om vir haar te sorg nie. Sy neem selfs vir God kwalik. Sy noem Hom El Shaddai, wat “Almagtige” beteken maar...
Waar sal my hulp vandaan kom?
Die groot trek Brittanje toe was om verskeie redes moeilik. My biblioteek sou moes agterbly. Ons kon die minimum basiese items saamvat, en net my boeke was al ’n kamer en nog ’n paar boekrakke vol, elkeen van hulle al gelees, sommige so lanklaas dat hulle hand opsteek...








