Die eerste predikant van Pretoria: Ds AJ Begemann (Deel 2)

Die eerste predikant van Pretoria: Ds AJ Begemann (Deel 2)

Die ou Transvaalse Republiek se Grondwet het vereis dat die leraar van die staatskerk, die Nederduitsch Hervormde Gemeente, die Volksraadsitting met gebed moes open en afsluit. Ds Begemann het by twee geleenthede, naamlik in 1864 en 1865, gevra om verskoon te word....