by Redaksie | Tuesday, 29 September, 2020 | Die Hervormer, Oktober 2020, Jaargang 113, Nommer 7
Wees dankbaar Ek weet wat armoede is en ek weet wat oorvloed is; van alles het ek ondervinding: om genoeg te hê om te eet sowel as om honger te ly, om oorvloed te hê sowel as om gebrek te ly. Ek is tot alles in staat deur Hom wat my krag gee. (Filippense 4: 12-13) Aan...
by Ds Janine Bevolo-Manders (Witfontein) | Tuesday, 29 September, 2020 | Die Hervormer, Oktober 2020, Jaargang 113, Nommer 7
Moet oor niks besorg wees nie, maar maak in alles julle begeertes deur gebed en smeking en met danksegging aan God bekend. En die vrede van God wat alle verstand te bowe gaan, sal oor julle harte en gedagtes die wag hou in Christus Jesus. (Filippense 4: 6-7) Ons het...
by Ds Willem Sauer (Waterberg) | Tuesday, 29 September, 2020 | Die Hervormer, Oktober 2020, Jaargang 113, Nommer 7
In die geskiedenis van ons Kerk sal 2020 altyd uitstaan as een van die vreemdste jare. Nie alleen is dit die jaar waarin feitlik die hele wêreld tot stilstand gekom het nie, maar dit is ook die jaar waarin die Kerk, ons Kerk, in ’n oogwink die toekoms ingeslinger is....
by Dr Frikkie Labuschagne (Hoof: Sentrum vir Gemeentelike Bediening) | Tuesday, 29 September, 2020 | Die Hervormer, Oktober 2020, Jaargang 113, Nommer 7
Die Covid-19-pandemie het tot grootskaalse ontwrigting en verplasing gelei. Soos enige ander traumatiese gebeurtenis, het dit vinnig gebeur met langwerkende effek. Ons het die kurwe met groot belangstelling dopgehou: Covid-19 is op ons en die impak daarvan...
by Ds Willem Sauer (Waterberg) | Wednesday, 2 September, 2020 | Die Hervormer, September 2020, Jaargang 113, Nommer 6
Ek weet almal is nou al by moeg verby om te hoor van die “nuwe normaal”, wat dit ook al mag beteken. Ja, dit is so dat ons wêreld radikaal verander het. ’n Mens kon jou nie indink dat ’n virus so ’n impak op die hele wêreld sou hê nie. Sommer baie gou het ons al...
by Dr Sanrie de Beer (Philadelphia-Studentegemeente) | Wednesday, 2 September, 2020 | Die Hervormer, September 2020, Jaargang 113, Nommer 6
Gedurende grendeltyd het dr Martin Jansen van Rensburg en diak Andries Pretorius van die Kommissie van die Algemene Diakensvergadering met ’n briljante idee vorendag gekom. Hulle wou graag die boodskap van hoop, eenheid en welwillendheid (al is ons vasgekluister in...
by Oupa Stoep | Tuesday, 1 September, 2020 | Die Hervormer, September 2020, Jaargang 113, Nommer 6
Parate Petrus van Phalaborwa skryf: Beste Oupa Stoep, dink Oupa dat ons sagte teikens is as ons ’n erediens bywoon in die kerkgebou? En dink Oupa dat ’n mens maar jou pistool of rewolwer moet saambring vir jou eie beskerming en om die ander erediensgangers te beskerm...
by Prof Yolanda Dreyer (Emerituspredikant / Nederlandssprekende Gemeente) | Tuesday, 1 September, 2020 | Die Hervormer, September 2020, Jaargang 113, Nommer 6
Prof PA (Piet) Geyser is Saterdag 29 Augustus 2020 in die ouderdom van 76 jaar na ’n uitmergelende siekbed oorlede. Piet Geyser – dominee, doktor, professor in Nuwe Testament – was ’n wyse mens, ’n volwasse grootmens. ’n Groot mens, ruim en oop. By hom kon jy mens...
by Ds Dries Beukes (Emeritus/Swartkop) | Tuesday, 1 September, 2020 | Die Hervormer, September 2019 Jaargang 112, Nommer 6
Ds PP (Paul) Jooste is Dinsdag 18 Augustus 2020 in die ouderdom van 77 jaar aan Covid-19 oorlede. Ds Jooste se heengaan was so klinies en eensaam soos alle ander Covid-sterftes, veral omdat hy sonder enige van sy kinders of enige ander bekende alleen gesterf het....
by Ds Willem Kok (Potchefstroom) | Tuesday, 1 September, 2020 | Die Hervormer, September 2020, Jaargang 113, Nommer 6
Ds CJ (Stoffel) Smit is Maandag 17 Augustus 2020 in die ouderdom van 93 jaar oorlede. Hy en sy vrou het sedert sy emeritaat op 31 Mei 1988 in Potchefstroom gewoon. Ds Smit is op 7 Februarie 1953 georden as predikant van die Kerk. Hy het in die gemeentes Koster, Brits,...