by Oupa Stoep | Vrydag, 26 Junie, 2020 | Die Hervormer, Julie 2020, Jaargang 113, Nommer 4
Zumpie Zorgman van Zeekoevlei skryf: Beste Oupa Stoep, ek is ’n baie positiewe mens en glo ’n mens moet altyd iets positiefs probeer kry selfs uit die slegste van ervarings. Hierdie Covid-storie is vir ons almal sleg, maar dit het my geleer dat ons tegnologie baie...
by Prof Wim Dreyer (Outeniqua) | Donderdag, 25 Junie, 2020 | Die Hervormer, Julie 2020, Jaargang 113, Nommer 4
Dit word algemeen aanvaar dat die dialektiese teologie ’n groot invloed op Hervormde teologie uitoefen. Prof Jimmie Loader het by geleentheid geskryf dat daar ’n natuurlike ontwikkeling is vanaf die etiese teologie (wat ons in die vorige aflewering bespreek het) na...
by Prof Johan Buitendag (Emeritaat) | Donderdag, 25 Junie, 2020 | Die Hervormer, Julie 2020, Jaargang 113, Nommer 4
Dit is noodsaaklik om voortdurend oor die stand van die ekologiese krisis te berig. Dit is nou pas 50 jaar sedert die Club of Rome gestig is en sy destydse opspraakwekkende eerste publikasie (Limits to Growth) in 1972 verskyn het. Dit was, ironies genoeg, ook twee...
by Dr André Ungerer (Hoof van die HTK) | Donderdag, 25 Junie, 2020 | Die Hervormer, Julie 2020, Jaargang 113, Nommer 4
Die Moderamen het met hul vergadering van 15 Mei 2020 besluit dat ek, as voorsitter van die Kommissie van die Algemene Kerkvergadering, geleentheid moet skep om ’n boodskap van bemoediging aan die predikante van die Kerk te rig. Ons het besluit dat Zoom-gesprekke in...
by Redaksie | Donderdag, 25 Junie, 2020 | Die Hervormer, Julie 2020, Jaargang 113, Nommer 4
Ek voel doodsbenoud! Toe kom hulle by ’n plek met die naam Getsemane, en Jesus sê vir sy dissipels: “Sit hier terwyl Ek gaan bid.” Daarna neem Hy vir Petrus, Jakobus en Johannes saam met Hom. Hy het ontsteld en beangs geword en vir hulle gesê: “Ek voel doodsbenoud....
by Ds Antonie van Staden (beroepafwagtend) | Donderdag, 25 Junie, 2020 | Die Hervormer, Julie 2020, Jaargang 113, Nommer 4
Hy het Hom toe van hulle afgesonder omtrent so ver as ’n mens met ’n klip kan gooi. Daar het Hy gekniel en gebid: “Vader, as U wil, neem tog hierdie lydensbeker van My af weg. Laat nogtans nie my wil nie maar u wil geskied!” (Lukas 22: 41-42) Lees Lukas 22: 39-46...
by Ds Willem Sauer (Waterberg) | Donderdag, 25 Junie, 2020 | Die Hervormer, Julie 2020, Jaargang 113, Nommer 4
Baie jare gelede het ek en Elize een jaar besluit om van Plettenbergbaai tot by Kaapstad, kuslangs, met ons ou Golfie en ’n tweemantent te toer. Dit was in die dae voor tannie Google en haar baie hulpvaardige vriendin Google Maps. Elize was in die Kaap toe sy baie...
by Ds Gerhard Stoltz (Sekretaris van die Algemene Diakensvergadering) | Donderdag, 25 Junie, 2020 | Die Hervormer, Julie 2020, Jaargang 113, Nommer 4
Die Covid-19-krisis het ons gekonfronteer met wette, regulasies en voorskrifte. Baie van ons wat nooit daarin belanggestel het om die Staatskoerant te lees nie, het dit begin doen om die wette en regulasies te probeer verstaan. Sommige van hierdie wette is vir ons...
by Oupa Stoep | Vrydag, 29 Mei, 2020 | Die Hervormer, Junie 2020, Jaargang 113, Nommer 3
Ignatius Terblanche (ook bekend as IT) van Irene vra: Oupa Stoep, ons het nou in grendeltyd gesien hoe effektief dit kan wees as die eredienste van gemeentes opgeneem word en op YouTube en Facebook beskikbaar gestel word. Wanneer gaan die kerk begin bykom en besef dat...
by Diak Andries Pretorius (visevoorsitter: ADV) | Vrydag, 29 Mei, 2020 | Die Hervormer, Junie 2020, Jaargang 113, Nommer 3
Donderdag 23 April 2020 kondig die President aan dat ons van Vlak 5 na Vlak 4 kan beweeg. Die Vrydag en die naweek en selfs Maandag (Vryheidsdag) word gewerk aan die ADV se begroting, soos versoek deur die Raad van Finansies. Dinsdag 28 April word al die implikasies...