Artikels

Wat is vandag belangrik?

Sondag 22 Februarie (Eerste Lydensondag) – Saam met ons in die woestyn

Sondag 22 Februarie (Eerste Lydensondag) – Saam met ons in die woestyn

Markus 1: 12-13 Die woestynareas in ons lewens is gewoonlik die plekke en situasies waar ons alleen voel. Dalk selfs ietwat Godverlate voel. Die woestyntye is die seisoene en in die lewe wat ons met alle mag probeer vermy of so gou as moontlik verby kry. Lydenstyd is by uitstek die tyd in die kerklike jaar waar ons in hierdie woestyntye en seisoene ingenooi word. Om opnuut bewus te word van die...

read more