Nuus vanuit die AKV

Nuus vanuit die AKV

Verkiesings en ander nuusDit is met groot trots dat die Kerk bekend maak dat Ds L (Leon) Geel (sr) tydens die 74ste Algemene Kerkvergadering as voorsitter van die Kommissie van die AKV verkies is. Die Kerk sien uit na die wyse waarmee ds Geel die Kerk gaan dien. Ons...

read more

Artikels

Wat is vandag belangrik?

Vrydag 13 Februarie – Jy is Myne

Vrydag 13 Februarie – Jy is Myne

Jesaja 43: 1-7 Ek het jou op jou naam geroep, jy is Myne (Jes 43: 1). ’n Verreikende belofte van God. Hy sê eintlik dat Hy jou twee keer besit. Die eerste keer as ons Skepper en die die tweede keer as ons Verlosser. Jy is so kosbaar vir Hom dat Hy jou nie kan laat gaan nie. Jy is so kosbaar vir Hom dat jy nie bloot net ’n nommer op sy inventarislys is nie. Nee, Hy roep jou persoonlik op jou...

read more