Bakens in bejaardesorg – Van Rensburg- en Louis Trichardt-tehuis 1958-2025
Die stadsraad van Pretoria het gedurende die 1950’s aan die NHSV 16 erwe in Danville geskenk. Twee ouetehuise is vir dié erwe beplan: Van Rensburg Monumenttehuis wat vir 75 verswakte bejaardes en demensielyers voorsiening sou maak, en Louis Trichardt Monumenttehuis...
Baie méér as edelstene
’n Knap vrou is baie werd, baie meer as...
’n Ander agenda
In Brittanje was ek in die beheerraad van ’n...
Ons kerklied
Die Bybel roep ons as gelowiges op om tot eer...
Artikels
Anders aanmekaargesit
Om die een of ander onverklaarbare rede, is daar van ons wat neersien op mense met gebreke, of –...
Inleiding in Afrikaans tot die lewe en werk van Martin Luther
In die Oktober 2023-uitgawe van Die Hervormer is ’n verkorte resensie van prof Natie van Wyk se...
Swakopmund wy kerkgebou in
Wonderwerke gebeur nog steeds in die lewe van die Kerk. In ’n tyd waarin gemeentes afskaal,...
’n Grot waar dooies geraadpleeg is
Britse argeoloë het naby die dorp Bēt Sjemesj ’n groot grot ontdek waarin hulle tekens gekry het...
Wat is vandag belangrik?
Donderdag 12 Februarie – Laat julle lewe aan die Here oor
Psalm 37: 1-5 en 23-26 Ons hou daarvan om in beheer te wees van ons finansies en sukses asook ons huishouding. Sommer van ons lewe. Daar is niks wat die appelkar so gou omkeer as wanneer ’n dag of selfs die lewe nie uitspeel soos ons dit beplan het nie. Dan lees ’n mens ’n psalm soos Psalm 37 wat sê: Laat jou lewe aan die Here oor (Ps 37: 5). Jy het lus om vir Dawid te sê dat dit nie so...













