Van saamwerk tot saamsmelt
Einde Maart 2023 het Gemeente Noordelike Pretoria en Gemeente Wonderboompoort besluit om as twee gemeentes saam te werk nadat Gemeente Noordelike Pretoria hul vaste bates (pastorie en kerkgebou) verkoop het. Hierdie samewerkingsooreenkoms het wonderlik gewerk deurdat...
Al kom ek net tot op my knieë…
Op 12 November 2022 hou die aarde vir ’n paar...
Afgeleer
Ek onthou die sewentigs, maar nie met nostalgie...
Baie méér as edelstene
’n Knap vrou is baie werd, baie meer as...
Artikels
Anders aanmekaargesit
Om die een of ander onverklaarbare rede, is daar van ons wat neersien op mense met gebreke, of –...
Inleiding in Afrikaans tot die lewe en werk van Martin Luther
In die Oktober 2023-uitgawe van Die Hervormer is ’n verkorte resensie van prof Natie van Wyk se...
Swakopmund wy kerkgebou in
Wonderwerke gebeur nog steeds in die lewe van die Kerk. In ’n tyd waarin gemeentes afskaal,...
’n Grot waar dooies geraadpleeg is
Britse argeoloë het naby die dorp Bēt Sjemesj ’n groot grot ontdek waarin hulle tekens gekry het...
Wat is vandag belangrik?
Woensdag 5 Augustus – Huil saam en hoop saam
Romeine 12: 9-16In die gedeelte lees ons van ’n paar kort, maar kragtige voorskrifte wat Paulus vir ons gee om die opofferende liefde van Christus met dade in ons geloofsgemeenskappe sigbaar te maak. Let op hoe elkeen van hierdie voorbeelde wat genoem word Christus se eie lewe hier op aarde voorstel en opsom.Ek wil vandag stilstaan by Romeine 12: 15: Wees bly saam met diegene wat bly is; treur...













