Geseënd om ’n vrou te wees
The fact that I am a woman does not make me a different kind of Christian, but the fact that I am a Christian makes me a different kind of woman. Hierdie is die woorde van die bekende Christenskrywer en sendeling Elisabeth Elliot, wie se lewe gekenmerk is deur...
Die prys van oorlog op argeologiese artefakte
Oorlog was nog nooit ’n mooi ervaring nie. Die...
Die Bloedriviergelofte
Daar was nog altyd onder ons verskille, en soms...
Israeli’s en Israeliete, Jode, Judeërs en Judaïste, en Palestyne…
Die hedendaagse staat Israel het dieselfde...
Artikels
Die verhaal van my ouma Clara
My ouma, Clara Horn, het op 31 Mei 2023 ’n volle 100 jaar oud geword. Ek wou so graag haar storie...
Uitbranding
Daar is altyd ’n “olifant” in die vertrek wat ons nie wil raaksien nie. Met hierdie paar woorde...
’n Boer kom nooit verniet in die veld nie
Ek het die voorreg gehad om my pa onlangs te kon begrawe. Alhoewel hy ook sy foute gehad het, is...
Die liturgiese kalender
Waaroor sal ek Sondag preek? Waaraan sal ons in hierdie week of maand aandag gee in ons...
Wat is vandag belangrik?
Maandag 9 Februarie – God kies en roep
Markus 1: 16-20 Vissers was doodgewone mense wat hard gewerk het om vir hulle en hul families te kon sorg. Jesus ontmoet hulle met ’n boodskap: Volg My, en Ek sal jou ’n visser van mense maak (Mark 1: 17)! Volg my!, was die eerste opdrag. Toe Jesus vir hierdie manne sê om Hom te volg, het Hy nie bedoel gaan groet eers jou familie of maak klaar waarmee jy besig is of as jy lus is om dit te doen...













