Vermelding: Algemene Kerkvergadering

Vermelding: Algemene Kerkvergadering

 Die Nederduitsch Hervormde Kerk van Afrika (NHKA) het tydens die 74ste Algemene Kerkvergadering (AKV) op 9 Oktober 2025 die saak van teologiese opleiding ter tafel gelê. Tydens die 73ste AKV in 2022 is die Kuratorium getaak om die moontlikheid van die verkorting van...

read more

Artikels

Wat is vandag belangrik?

Dinsdag 4 Augustus – ’n Gemeenskap van respek en liefde

Dinsdag 4 Augustus – ’n Gemeenskap van respek en liefde

Efesiërs 5: 21 tot 6: 9Ons leef in ’n wêreld waar almal smag na ’n bietjie mag. Diegene wat sterk, ryk en een of ander magsposisie beklee, word bewonder. Ongelukkig lei hierdie mag dikwels tot een of ander vorm van magsmisbruik. In so ’n wêreld, waar mag alles is, word mag nie gesien as ’n diens aan ander nie, maar eerder as ’n staf om oor ander te heers.Paulus in sy woorde aan die gemeente in...

read more