’n Ruimer pastorie

’n Ruimer pastorie

’n Pastorie se gerief en veral ruimte was nog altyd vir ons ’n kosbare voorreg. Genoeg slaapplek vir die familie as hulle kom kuier. Meer as genoeg speelruimte vir die kinders en hul maats wat gereeld hier oornag. Maar kinders word ouer, en hulle verlaat een-een die...

read more
Genesis

Genesis

Dit was aand en dit was môre, die laaste dag...

Artikels

Wat is vandag belangrik?

Saterdag 18 Julie – Stil word

Saterdag 18 Julie – Stil word

Eksodus 2: 23 tot 3: 17Moses het mos uit Egipte gevlug nadat hy ’n Egiptenaar doodgemaak het. Hy het vir ’n lang tyd in die woestyn gaan leef in die land Median. Daar het hy sy vrou ontmoet en met haar getrou en kinders gehad. Hy het weggekom uit die besige Egipte wat net heeltyd gebou, gebreek en slawe gedryf het. Hy het ingeskakel by ’n groepie mense wat met hul skape rondgetrek het op soek na...

read more