Artikels

Wat is vandag belangrik?

Woensdag 8 Julie – Nou weet jy wat dit vra

Woensdag 8 Julie – Nou weet jy wat dit vra

Handelinge 2: 14-21; Filippense 2: 5 en 15-16 Al ooit gewonder wat op dees aarde maak jy hier? Wonder jy soms of jy jou skeppingsdoel verstaan en of jy enigsins naby daaraan kom om dit uit te leef? Dalk is die antwoord makliker as wat ons dink, maar die uitdagings kom by die uitleef daarvan. Petrus en die ander apostels staan onder leiding van die Heilige Gees op en hulle gee ’n verduideliking...

read more