Artikels

Wat is vandag belangrik?

Maandag 6 Julie – Ek het jou nie gelos nie

Maandag 6 Julie – Ek het jou nie gelos nie

Handelinge 1: 3-4; 2: 1-4 Moenie van Jerusalem af weggaan nie, maar bly wag op die gawe wat die Vader belowe het... (Hand 1: 4b). Ek dink nie daar is enige een van ons wat sal kan sê dat ons nog nooit bang was nie. Of dit is as gevolg van die vrees wat ontstaan wanneer daar omstandighede in ons lewe plaasvind wat buite ons beheer is of selfs net die onbekende donker stegie wat voor ons lê of die...

read more