Wees jou predikantsvrou se vriendin
Wanneer ’n predikant ’n beroep na ’n gemeente aanvaar, verhuis die predikant en sy gesin na ’n nuwe omgewing en gemeenskap. Dit is sekerlik so met enige gesin wat besluit om te verhuis. Maar wat die pastoriegesin so anders maak, is dat predikante en hul gesinne...
Die grot van Johannes die Doper
Soms kom argeoloë ontdekkings teë wat hulle...
’n Teologiese Opleiding sonder studente?
’n Paar weke gelede is die Kerk in Blitspos...
God gee aan alle mense waarde
Psalm 8 laat geen twyfel oor die mens se...
Artikels
Die vreugde van klein dingetjies
Ek was van plan om vandag my werk te doen – maar ’n bruin voëltjie het in die appelboom gesing, en...
Tussen die instituut van die Kerk en die kerk van die instituut
Ons is kerk, maar ís ons kerk? Die vraag is reeds jare gelede in Die Hervormer deur ’n kollega...
Die beuelblaser se steen
Onderaan die Tempelberg van die tempel in Jerusalem is ’n steen met ’n gravering daarop gevind,...
Epifanie – God word sigbaar!
Het iemand God al gesien? Nee, dit is tog onmoontlik vir mense om God op aarde te sien en steeds...
Wat is vandag belangrik?
Donderdag 2 Julie – Baie diep haal Hy my uit
Psalm 18: 1-25 Aan die begin van die Psalm sê Dawid hoe lief hy die Here het. Aan die einde van die verse sê Dawid hoe lief God hóm het. Dit is by die Here waar hy krag kry en veilig voel. Wanneer hy bedreig word wend hy hom tot die Here. God is die een wat tot sy hulp kom. Hy roep en roep en roep en roep om hulp na sy God. Dit gebeur onder omstrede omstandighede wat hy met ryk beelde beskryf....













