Assiriese “bulla” in Jerusalem ontdek
Soms is argeoloë baie gelukkig om uiters waardevolle vondste te maak wat die geskiedenis interessant inkleur. In Augustus 2024 het die Israelse Raad vir Oudhede bekend gemaak dat daar by die suidelike muur van die Ou Stad van Dawid in Jerusalem ’n Assiriese bulla...
Koalisies met God
Op stemdag, 1 November 2021, het ek só...
Ontdekte prismas bevestig Bybelse verwysings
Buite-Bybelse verwysings na Bybelse gebeure is...
Lewe die Liefde
Lewe die Liefde ... die tema van die NHSV die...
Artikels
God se planne is beter as myne
Toe Naomi as verarmde weduwee terugkeer uit Moab, was oorlewing haar belangrikste motief. Leeg in...
Waar sal my hulp vandaan kom?
Die groot trek Brittanje toe was om verskeie redes moeilik. My biblioteek sou moes agterbly. Ons...
’n Goue kraletjie van 3 000 jaar gelede ontdek
In Augustus 2020 het ’n negejarige seun, Binyamin Milt, in die grond van die Tempelberg ’n goue...
Advent oorgeslaan?
Advent is nog nie Kersfees nie, en Advent is nóóit pret nie. Kan ons Advent oorslaan? Baie mense...
Wat is vandag belangrik?
Woensdag 1 Julie – God se wingerd
Matteus 21: 33-46; Jesaja 5: 1-7 In die Bybelse tyd het mense verhale vertel, is kennis mondelings oorgelewer en was daar ’n luisterkultuur. Rabbi’s het gereeld stories vertel met ’n oop vraag aan die einde wat die gehoor dan moes beantwoord. In die gelykenis is die grondbesitter, God. Die klipmuur is sy wil, sy gebooie wat Hy aan sy volk gegee het om hulle te rig en te beskerm. Die wingerd is...













