Maak vol … met die regte dinge!
Toe my ma verlede jaar sterf, begin ek met die moeilike taak om haar huis, haar vyf kinders se veilige hawe, op te pak en tot niet te maak. Makliker gesê as gedoen! Met beperkte tyd om alles rustig deur te werk, beland die meeste van daardie kartondose by my adres. ’n...
Die vreugde van klein dingetjies
Ek was van plan om vandag my werk te doen – maar...
Tussen die instituut van die Kerk en die kerk van die instituut
Ons is kerk, maar ís ons kerk? Die vraag is...
Die beuelblaser se steen
Onderaan die Tempelberg van die tempel in...
Artikels
Dink nou anders oor kerkwees
Die afgelope weke het die Covid-19 krisis ons land en ons kerke getref. Pres Cyril Ramaphosa het...
Hoekom ons die kerk los
Die Kerk loop leeg. Nie net die Almanak-syfers sê so nie, die kerkbanke skreeu dit uit. Daar is...
Die bouers en die brekers
In elke interaksie het elkeen van ons die geleentheid om die ander persoon op te bou, of af te...
’n Tempel buite Jerusalem ontdek
Argeoloë het nét sewe kilometer noordwes van Jerusalem ’n ontdekking gemaak wat die wêreld verstom...
Wat is vandag belangrik?
Maandag 15 Junie – Die Gees se wysheid
Handelinge 6: 8-15; 7: 51-58 Gedurigdeur word Israel herinner aan God se dade. Daar word veral na twee gebeure – nogal regdeur die Bybel – verwys om Israel te herinner dat die drie-enige God ’n getroue God is. Die een is dat God Hom telkens bekendmaak as die God van Abram, Isak en Jakob (die aartsvaders). Met ander woorde as die God wat getrou is aan sy beloftes van seën en sorg. Daarom kan...













