Artikels

Wat is vandag belangrik?

Donderdag 11 Junie – Om die Here te volg, is ’n tree in die regte rigting

Donderdag 11 Junie – Om die Here te volg, is ’n tree in die regte rigting

Jona 1: 1-16 Jesus het deur sy Heilige Gees vir ons kosbare gawes gegee, maar hoe gebruik ek die Here se gawes in my daaglikse lewe? Kom ons leer vandag ’n belangrike les by Jona. Die Here het vir Jona ’n opdrag gegee, maar hy wou dit nie doen nie. Die mense van Nineve, die Assiriërs, was die Israeliete se vyande. Nou wil die Here dat sy woord aan húlle verkondig moet word, dat húlle ook gered...

read more