So baie boeke…

So baie boeke…

So baie boeke! Kan julle nie maar party daarvan weggooi nie? Tog vreemd hoe mense verskil. Onlangs besluit ons om op te ruim: Na 41 jaar in dieselfde huis besef ’n mens skielik hoeveel goed êrens ’n lêplek in jou huis gevind het. Kosbare items uit jul kinderjare, wat...

read more

Artikels

Wat is vandag belangrik?

Vrydag 5 Junie –My prentjie van God: God as eenheid en verbondenheid

Vrydag 5 Junie –My prentjie van God: God as eenheid en verbondenheid

Johannes 17: 1-26 …sodat almal een kan wees, net soos U, Vader, in My is en Ek in U... (Joh 17: 21). In hierdie aangrypende gebed van Jesus – net voor sy arrestasie – vra Hy nie vir mag, oorwinning of selfs beskerming nie. Hy bid vir eenheid. Nie net vir sy dissipels destyds nie, maar vir almal wat deur hulle woorde sou glo – dit sluit dus vir my en jou in. Dis ’n gebed wat tot vandag toe nog...

read more