Artikels

Wat is vandag belangrik?

Saterdag 30 Mei – Pinksterfees: Is jou skoene aan?

Saterdag 30 Mei – Pinksterfees: Is jou skoene aan?

2 Korintiërs 3: 17 Die Gees is nie staties nie. Waar die Gees van die Here is, daar is vryheid – vryheid om te beweeg, te groei, en te leef in die wil van God. Wanneer die Gees se stem hard genoeg in ons praat, bly ons nie dieselfde nie. Ons word aangepor, uitgedaag, getroos in ons reis, en toegerus om meer en meer soos Christus te word. So, nou is die vraag, is jou skoene aan? Kan ons met...

read more