Sondag 6 September – Blom daar waar jy geplant is
Jeremia 29: 11In ’n wêreld gevul met onsekerheid, herinner God ons aan die waarde om te blom waar ons geplant is. Soms bevind ons onsself in die lewe in omstandighede wat nie ideaal lyk nie. Maar tog in hierdie omstandighede kan ons blom waar ons...
Blitspos - Julie 2026
Blitspos - Junie 2026
Blitspos – Mei 2026
Sondag 6 September – Blom daar waar jy geplant is
Jeremia 29: 11In ’n wêreld gevul met onsekerheid, herinner God ons aan die waarde om te blom waar ons geplant is. Soms bevind ons onsself in die...
Blitspos - Julie 2026
Blitspos - Junie 2026
Die Kerk se missie word uitgeleef deur:
VIERING
om die goeie nuus van die evangelie van Jesus Christus te vier;
GEMEENSKAP
om die gemeenskap van die gelowiges te beoefen;
DIENS
om diens te lewer;
GETUIENIS
om getuienis te lewer teenoor alle mense oor die hoop wat in ons leef
NUUTSTE ARTIKELS
Wat in ons kerk
gebeur
Lees die jongste nuus, stories en kennisgewings uit gemeentes oor die hele land.
Wees die lig en liefde op jou pad in hierdie wêreld
In vandag se gejaagde lewe voel dit soms asof daar nie genoeg tyd vir onsself, ons gesinne en ons medemens is nie. Verwagtinge en verantwoordelikhede kan oorweldigend raak en soms wonder ons hoe ons...
Slegte evangelie teenoor ware evangelie
Ons is in daardie stadium van die jaar waar ons ’n ander ritme oral rondom ons sien. Die gewone alledaagse bekende ritme maak plek vir iets anders. Dit voel asof ons nie meer op kalm waters roei...
’n Dominee wat nie leer nie, is nie bekeer nie…
’n Dominee wat nie leer nie, is nie bekeer nie. Sommer vroeg in my teologiese studies het ek met hierdie uitdrukking te make gekry. Vandat ek ’n gemeentepredikant is, des te meer. Om die Bybel te...
GEMEENTES
PREDIKANTE
LIDMATE
TOTAAL AKV'S
Lees saam
Swakopmund wy kerkgebou in
Wonderwerke gebeur nog steeds in die lewe van die Kerk. In ’n tyd waarin gemeentes afskaal, saamsmelt, toemaak en geboue verkoop, het Gemeente Namibkus in Namibië aan die begin van Julie vanjaar hul...
’n Grot waar dooies geraadpleeg is
Britse argeoloë het naby die dorp Bēt Sjemesj ’n groot grot ontdek waarin hulle tekens gekry het dat nekromansie daar beoefen is. Nekromansie is ’n begrip wat betrekking het op die raadpleging of...
Getalle verblind
Kerklike gesprekke word oorheers deur getalle. Is dit moontlik om ander kriteria te gebruik om ons dienswerk in die Kerk te evalueer? Getalle was nog altyd belangrik in en vir die Kerk. Baie tyd...
Comments on the Draft Marriage Bill of 2022 published in the Government Gazette No 48914 on 7 July 2023
INTRODUCTION The Nederduitsch Hervormde Kerk van Afrika (NHKA),[1] as an interested party, welcomes the invitation by the Department of Home Affairs (DHA) to submit written comments on the Draft...
Die eerste Afrikaanse Bybelvertalers
Die begeerte om die Bybel in ’n volk se eie moedertaal te lees, ken ’n lang voorgeskiedenis. Vir baie was dit ’n ideaal, terwyl dit by ander ’n sterk ywer geword het. William Tyndale In die vroeë...
Dominee sonder ’n gemeente, juffrou sonder ’n klas
Wanneer jy nuwe mense ontmoet, is een van die eerste vrae gewoonlik: Wat doen jy? Dan antwoord ek gewoonlik: Ek is ’n predikant en ’n juffrou. Die ander persoon is gewoonlik so beïndruk en wonder...
DIE HERVORMER
Die amptelike mondstuk
van die NHKA
Lees die jongste nuus, stories en kennisgewings uit gemeentes oor die hele land.
No Results Found
The page you requested could not be found. Try refining your search, or use the navigation above to locate the post.
No Results Found
The page you requested could not be found. Try refining your search, or use the navigation above to locate the post.
No Results Found
The page you requested could not be found. Try refining your search, or use the navigation above to locate the post.
Vir ouer uitgawes van Die Hervormer

















