Woensdag 12 Augustus – Jesus op die water
Matteus 14: 22-29Elkeen van ons het ’n gemaksone in ons lewe. In hierdie gemaksone weet ons wat om te verwag en hoe om op te tree. In hierdie gemaksone is ons veilig en ons voel welkom en ons is tuis. Ons weet hoe om te wees in hierdie gemaksone....
Blitspos - Julie 2026
Blitspos - Junie 2026
Blitspos – Mei 2026
Woensdag 12 Augustus – Jesus op die water
Matteus 14: 22-29Elkeen van ons het ’n gemaksone in ons lewe. In hierdie gemaksone weet ons wat om te verwag en hoe om op te tree. In hierdie...
Blitspos - Julie 2026
Blitspos - Junie 2026
Die Kerk se missie word uitgeleef deur:
VIERING
om die goeie nuus van die evangelie van Jesus Christus te vier;
GEMEENSKAP
om die gemeenskap van die gelowiges te beoefen;
DIENS
om diens te lewer;
GETUIENIS
om getuienis te lewer teenoor alle mense oor die hoop wat in ons leef
NUUTSTE ARTIKELS
Wat in ons kerk
gebeur
Lees die jongste nuus, stories en kennisgewings uit gemeentes oor die hele land.
Kom spook saam by die museum!
’n Familiepiekniek onder die sterre met kultuur, geskiedenis en spookstorievertellings as bestanddele... Dit is als wat jy op Saterdag 24 Mei by die SP Engelbrecht-museum in Eloffsdal kan verwag....
’n Ruimer pastorie
’n Pastorie se gerief en veral ruimte was nog altyd vir ons ’n kosbare voorreg. Genoeg slaapplek vir die familie as hulle kom kuier. Meer as genoeg speelruimte vir die kinders en hul maats wat...
“Ek vat jul hand, Bronkhorstspruit,” sê God
Elke gemeente gaan deur ’n tyd van seer as hul dominee van soveel jare emeritaat aanvaar. Hulle was lief vir hom, het vasgegroei aan hom en gehou van sy bedieningstyl. So het Gemeente...
GEMEENTES
PREDIKANTE
LIDMATE
TOTAAL AKV'S
Lees saam
God gebruik jou net soos jy is
Jare gelede, toe ek verloof was aan my tokkelok, het die ou “duiwel” op my skouer gesit en my probeer oortuig dat ek nie my rol as predikantsvrou sal kan vol staan nie. My ervaring van...
Gemeente Magaliesmoot 1970-2020
Gemeente Magaliesmoot is op 20 November 1970 gestig en vier dus vanjaar hul 50ste herdenking. Magaliesmoot se storie is die verhaal van ’n geloofsfamilie, want die gemeente is bekend vir hegte...
Die Groot Altaar van Pergamum
Volgens die boek Die Openbaring aan Johannes het Jesus in ’n visioen aan Johannes opdrag gegee om aan die sewe gemeentes in Klein-Asië elkeen ’n brief te stuur: Efese, Smirna, Pergamum, Tiatira,...
Covid-19 en die wil van die Here
Covid-19 het ons almal onverwags in 2020 getref. Baie mense vra: Is Covid-19 die wil van die Here? Is dit sy wil dat duisende mense reeds as gevolg van die virus gesterf het? In dieselfde asem kan...
Die pad uit ’n eietydse ballingskap
Wie sou kon dink dat ons in 2020 die gevoel van ’n lewe in ballingskap sou beleef? Wat is ’n lewe in ballingskap? Dit is om verwydering te beleef van dit wat aan jou geborgenheid gee – jou mense,...
God se wil en my besluite
Ons as gelowiges wil graag volgens die wil van God lewe, maar het dikwels die vraag: Hoe weet ek wat God se wil is as ek besluite moet neem? Daar is baie gelowiges wat dink God het ’n sakpas,...
DIE HERVORMER
Die amptelike mondstuk
van die NHKA
Lees die jongste nuus, stories en kennisgewings uit gemeentes oor die hele land.
No Results Found
The page you requested could not be found. Try refining your search, or use the navigation above to locate the post.
No Results Found
The page you requested could not be found. Try refining your search, or use the navigation above to locate the post.
No Results Found
The page you requested could not be found. Try refining your search, or use the navigation above to locate the post.
Vir ouer uitgawes van Die Hervormer
















