Dinsdag 11 Augustus – Jesus en die Romeinse offisier
Matteus 8: 5-13Ons lees in die teks vir vandag dat daar ’n Romeinse offisier was en dat sy Joodse dienaar siek geword het. Van hierdie Romeinse offisier kan ons ’n paar dinge sê:Hy kon as ’n Romeinse burger met minagting neergekyk het op die klomp...
Blitspos - Julie 2026
Blitspos - Junie 2026
Blitspos – Mei 2026
Dinsdag 11 Augustus – Jesus en die Romeinse offisier
Matteus 8: 5-13Ons lees in die teks vir vandag dat daar ’n Romeinse offisier was en dat sy Joodse dienaar siek geword het. Van hierdie Romeinse...
Blitspos - Julie 2026
Blitspos - Junie 2026
Die Kerk se missie word uitgeleef deur:
VIERING
om die goeie nuus van die evangelie van Jesus Christus te vier;
GEMEENSKAP
om die gemeenskap van die gelowiges te beoefen;
DIENS
om diens te lewer;
GETUIENIS
om getuienis te lewer teenoor alle mense oor die hoop wat in ons leef
NUUTSTE ARTIKELS
Wat in ons kerk
gebeur
Lees die jongste nuus, stories en kennisgewings uit gemeentes oor die hele land.
“Ek vat jul hand, Bronkhorstspruit,” sê God
Elke gemeente gaan deur ’n tyd van seer as hul dominee van soveel jare emeritaat aanvaar. Hulle was lief vir hom, het vasgegroei aan hom en gehou van sy bedieningstyl. So het Gemeente...
Ons is spoelklippe in die stroom van die lewe
’n Wyse man het gesê: Geen mens kan ’n eiland wees in ’n see van mense nie. Ons saamwees, saamleef, aksies en reaksies dra daartoe by dat ons voortdurend beweeg. Van stagnasie om ’n eiland te vorm,...
Hoe rooier, hoe mooier!
Wanneer laas het jy ’n brief of ’n poskaart gestuur? In ’n wêreld waar alles deesdae vinnig en elektronies gebeur, is dit maklik om te vergeet hoe besonders dit was om iets uit die pos te ontvang...
GEMEENTES
PREDIKANTE
LIDMATE
TOTAAL AKV'S
Lees saam
Covid-19 en ons kinders
Toe die kinders en families in Gemeente Delmas uitgevra is oor hul ervaring van die grendeltyd, het hul antwoorde heelwat stof tot nadenke gebied. Hoe voel dit om nie skool toe te gaan nie? Sleg,...
Dood van ’n geliefde
Die dood is die grootste vyand van die mens. Van Adam tot nou vul dit ’n mens met vrees. Dit veroorsaak onsekerheid, trane, pyn, verlange. Dit raak elkeen van ons. Ons skram weg daarvan. Veral van...
Paleis buite Jerusalem ontdek
By die Israelse Raad vir Oudhede (IAA) is daar groot opgewondenheid ná die ontdekking net buite Jerusalem van die oorblyfsels van ’n paleis. Dié ontdekking is iets buitengewoon en is reeds in...
’n Huldeblyk aan my mentor
Martin Luther het by geleentheid gesê dat indien dit nie vir dr Johann von Staupitz was nie, hy tot in die diepste duisternis van die hel sou versink het. Johann von Staupitz was die...
My vyeboom
Emeritaat, pensioen, aftrede. Dit beteken alles dieselfde. Dit bekruip jou soos ’n dief in die nag. Ek het vir baie jare gedroom dat as ons op pensioen gaan, ek graag op ’n plek sou wou woon waar...
Twyfel jy ook?
Ek het twee keer erg getwyfel, so erg ek onthou dit maar alte goed. O, ek het honderde, dalk duisende kere al getwyfel, oor kleinigheidjies, maar dié twee keer was ernstig. Ek kon dit nie afskud...
DIE HERVORMER
Die amptelike mondstuk
van die NHKA
Lees die jongste nuus, stories en kennisgewings uit gemeentes oor die hele land.
No Results Found
The page you requested could not be found. Try refining your search, or use the navigation above to locate the post.
No Results Found
The page you requested could not be found. Try refining your search, or use the navigation above to locate the post.
No Results Found
The page you requested could not be found. Try refining your search, or use the navigation above to locate the post.
Vir ouer uitgawes van Die Hervormer
















