Maandag 10 Augustus – Jesus, na U hunker ek!
Matteus 21: 1-11Wanneer ons die Bybel lees word ons op soveel verskillende plekke bewus van die groot vreugde en opwinding wat die dissipels en ander gelowiges gehad het terwyl hulle daar naby aan Jesus beweeg, geleef en bestaan het. Natuurlik sal...
Blitspos - Julie 2026
Blitspos - Junie 2026
Blitspos – Mei 2026
Maandag 10 Augustus – Jesus, na U hunker ek!
Matteus 21: 1-11Wanneer ons die Bybel lees word ons op soveel verskillende plekke bewus van die groot vreugde en opwinding wat die dissipels en...
Blitspos - Julie 2026
Blitspos - Junie 2026
Die Kerk se missie word uitgeleef deur:
VIERING
om die goeie nuus van die evangelie van Jesus Christus te vier;
GEMEENSKAP
om die gemeenskap van die gelowiges te beoefen;
DIENS
om diens te lewer;
GETUIENIS
om getuienis te lewer teenoor alle mense oor die hoop wat in ons leef
NUUTSTE ARTIKELS
Wat in ons kerk
gebeur
Lees die jongste nuus, stories en kennisgewings uit gemeentes oor die hele land.
Ons is spoelklippe in die stroom van die lewe
’n Wyse man het gesê: Geen mens kan ’n eiland wees in ’n see van mense nie. Ons saamwees, saamleef, aksies en reaksies dra daartoe by dat ons voortdurend beweeg. Van stagnasie om ’n eiland te vorm,...
Hoe rooier, hoe mooier!
Wanneer laas het jy ’n brief of ’n poskaart gestuur? In ’n wêreld waar alles deesdae vinnig en elektronies gebeur, is dit maklik om te vergeet hoe besonders dit was om iets uit die pos te ontvang...
Begenadigdes in Christus
Die Bybel is propvol bewyse van God se genade aan mense, aan sy uitverkore volk Israel, maar ook aan ménse, álle mense, almal van ons sy kinders. God se genade werk anders as ons s’n. God is getrou...
GEMEENTES
PREDIKANTE
LIDMATE
TOTAAL AKV'S
Lees saam
Newcastle lééf hul nuwe identiteit
Wanneer die verhaal van ’n gemeente vertel word, is daar ’n belangrike perspektief wat op die voorgrond staan selfs al kan jy nie die onsigbare krag daarvan waarneem nie. Wat jy wel kan raaksien, is...
Maskers van lap en verskonings
Ons lees in die Bybel van mense wat soms bang geword het of vies was oor God se opdrag, en dan iewers geskuil het of van daardie opdrag af weggevlug het. Om net ’n paar gevalle te noem: Daar was...
Vroue in die kerk
Verlede week het ons gekyk na die rol van Suid-Afrikaanse vroue in die geskiedenis. Maar hoe het hul rol in ons kerke deur die jare verander? Ook in ons kerke en ons huise het ons oë oopgegaan vir...
Die rol van vroue in die geskiedenis
Sedert 1994 vier ons elke jaar op 9 Augustus Vrouedag. Op 9 Augustus 1956 het ’n groep vroue ’n optog gehou na die Uniegebou om beswaar te maak teen die paswette van daardie tyd. Later het Vrouedag...
Nuwe bevindinge oor die Hiksos
Die Hiksos was ’n gemengde Semitiese groep wat vanuit die noordwestelike deel van die Ou Nabye Ooste die Nyldelta ingeval en van ongeveer 1638 tot 1523 vC as farao’s oor die noordelike deel van...
Hoe sit ons die wêreld ore aan?
Namate frustrasie met sosiaal-politieke omstandighede in Suid-Afrika toeneem, groei die aandrang van lidmate dat die Kerk haar stem moet laat hoor. Die herderlike skrywes uit die Algemene...
DIE HERVORMER
Die amptelike mondstuk
van die NHKA
Lees die jongste nuus, stories en kennisgewings uit gemeentes oor die hele land.
No Results Found
The page you requested could not be found. Try refining your search, or use the navigation above to locate the post.
No Results Found
The page you requested could not be found. Try refining your search, or use the navigation above to locate the post.
No Results Found
The page you requested could not be found. Try refining your search, or use the navigation above to locate the post.
Vir ouer uitgawes van Die Hervormer
















