Saterdag 8 Augustus – Kom ons loof die Heer!
Psalm 100In ’n wêreld vol verkillende opinies, waar mense ver van mekaar af leef, ’n wêreld waar vertroue amper iets van die verlede is, is dit so spesiaal wanneer ’n groep mense bymekaar kom om een Here te loof en te prys. Dit is juis as gevolg...
Blitspos - Julie 2026
Blitspos - Junie 2026
Blitspos – Mei 2026
Saterdag 8 Augustus – Kom ons loof die Heer!
Psalm 100In ’n wêreld vol verkillende opinies, waar mense ver van mekaar af leef, ’n wêreld waar vertroue amper iets van die verlede is, is dit so...
Blitspos - Julie 2026
Blitspos - Junie 2026
Die Kerk se missie word uitgeleef deur:
VIERING
om die goeie nuus van die evangelie van Jesus Christus te vier;
GEMEENSKAP
om die gemeenskap van die gelowiges te beoefen;
DIENS
om diens te lewer;
GETUIENIS
om getuienis te lewer teenoor alle mense oor die hoop wat in ons leef
NUUTSTE ARTIKELS
Wat in ons kerk
gebeur
Lees die jongste nuus, stories en kennisgewings uit gemeentes oor die hele land.
Begenadigdes in Christus
Die Bybel is propvol bewyse van God se genade aan mense, aan sy uitverkore volk Israel, maar ook aan ménse, álle mense, almal van ons sy kinders. God se genade werk anders as ons s’n. God is getrou...
Nogtans staan die wilgerboom groen…
Ek dink terug aan ons reis deur die mooie Oos-Vrystaat in die laaste stuiptrekkings van die winter. Die gras nog wintervaal met geen druppeltjie reën wat nog geval het nie. Maar die wilgerbome het...
Boodskap van hoop
Genesis 32: 22-32 Agtergrond: Jakob en Esau – Jakob het Esau en hul pa, Isak, jare gelede bedrieg toe hy op ’n slinkse wyse homself as Esau voorgedoen het en die seën wat sy broer toegekom het,...
GEMEENTES
PREDIKANTE
LIDMATE
TOTAAL AKV'S
Lees saam
Missiologies-holistiese bejaardesorg in die NHKA
In 1937 het die destydse Departement van Volkswelsyn besluit om rentevrye lenings beskikbaar te stel vir die oprigting van tehuise vir bejaardes. Die vroue van ons Kerk het spoedig hiervoor begin...
Kleitablet met ’n Kanaänitiese gevangene daarop
Dit gebeur nie elke dag dat ’n artefak van 3 500 jaar oud toevallig deur iemand opgetel word nie. Dit is presies wat met ’n sesjarige seun gebeur het terwyl hy en sy ouers in Maart 2020 op ’n...
As ek eendag groot is…
Ons almal het al by tye as ek eendag groot is-wense gewens. As ek eendag groot is, wil ek blommetjiesgordyne in my kombuis hê en ’n riempiesbank met kussings wat in die kombuis staan. Ek wil my eie...
Nuwe normaal
Die uitdrukking “nuwe normaal” word nou so baie gebruik, dis geyk nog voor dit gebeur het. Dit kom, sê almal, maar baie min waag nog om te sê hoe die nuwe normaal gaan lyk. Dis dalk ’n geval van leë...
Om die objek van haat en swart fascisme te wees…
Ek is die afgelope tyd opnuut ontnugter en ontstel deur die samelewing waarin ons leef. Na my mening moet die profetiese stem van die Kerk ’n slag gehoor word jeens die onreg van ons tyd. Weens die...
Want die land is Myne
Gedurende die grendeltydperk, te midde van ’n groot bedreiging wat alle menslike verstand wêreldwyd te bowe gaan, het ek gesien dat daar in wanhoop na Bybelversies gegryp word. Baie gedeeltes word...
DIE HERVORMER
Die amptelike mondstuk
van die NHKA
Lees die jongste nuus, stories en kennisgewings uit gemeentes oor die hele land.
No Results Found
The page you requested could not be found. Try refining your search, or use the navigation above to locate the post.
No Results Found
The page you requested could not be found. Try refining your search, or use the navigation above to locate the post.
No Results Found
The page you requested could not be found. Try refining your search, or use the navigation above to locate the post.
Vir ouer uitgawes van Die Hervormer
















