Oor “hierdie tyd van die jaar”: Advent se lig en donker, lewe en dood

Die frase The circle of life is bekend aan enigiemand wat al ooit The Lion King gekyk het. Die begin- en eindtonele waarin ’n leeuwelpie – die volgende geslag – aan die diereryk bekendgestel word, is alombekend en dit is die hooftema van die film. Tydens hierdie...