by Ds Carel Johann de Bruin (Emerituspredikant/Sekretaris van die Komitee vir die Argief, Museum en Biblioteek) | Thursday, 28 September, 2023 | Die Hervormer, Oktober 2023, Jaargang 116, Nommer 6
Avondsmaalviering is gehou op 23 en 24 Oktober 1920 in Gemeente Ventersdorp (gestig 20.02.1892 en kerkgebou ingewy 28.03.1913), waartydens ds DF Erasmus as herder en leraar bevestig is – vir ’n rekord van 43 jaar! In De Hervormer van 15 Desember 1920 word berig dat...
by Ds Daniel Steinmann (Redakteur, Namibia Economist/Gemeente Windhoek) | Thursday, 28 September, 2023 | Die Hervormer, Oktober 2023, Jaargang 116, Nommer 6
Titel: Martin Luther, ’n Inleiding tot sy lewe, denke en geskrifteOuteur: Prof Ignatius WC van WykUitgewer: AOSIS as HTS Teologiese Studies, Supplementum 13Samestelling: Inhoud 284 bladsye; Chronologie 13 bladsye; Bronnelys en literatuurverwysings 25 bladsye; Indeks...
by Ds Neels van Tonder (Emeritus) | Thursday, 28 September, 2023 | Die Hervormer, Oktober 2023, Jaargang 116, Nommer 6
Die hoërskool waar ek gematrikuleer het, het ’n Latynse leuse gehad wat lees Age Quod Agis, wat vry vertaal beteken, Wat jy doen, moet jy goed doen. ’n Klompie maande gelede sê ’n predikant vir my dat hy geïrriteerd raak met die Calvinistiese verknegdheid in die...
by Ds Cobus Manders (Belltower Reformed Church, VSA) en ds Mari du Plessis-Manders (ampsvoorreg/nie-diensdoende) | Thursday, 28 September, 2023 | Die Hervormer, Oktober 2023, Jaargang 116, Nommer 6
Ons avontuur in die VSA het begin op 31 Januarie 2022. Vandag kyk ons terug op een jaar en sewe maande sedert ons hier aangekom het. Daar was so baie eerstes wat ons as gesin saam kon deel. Ons was kinderlik opgewonde om vir die eerste keer sneeu te sien. Hier in...
by Ds Fanie Naudé (Emeritus/Greylingstad) | Thursday, 28 September, 2023 | Die Hervormer, Oktober 2023, Jaargang 116, Nommer 6
Gemeente Greylingstad het ook meegedoen aan die viering van die Bybel in ons moedertaal sedert 1933. Oor vier Sondae het die prediking gehandel oor Die Boodskap van die Bybel volgens die indeling van die Heidelbergse Kategismus: Sonde; Verlossing; en Blye...
by Prof Wim Dreyer (Outeniqua) | Thursday, 28 September, 2023 | Die Hervormer, Oktober 2023, Jaargang 116, Nommer 6
Oktobermaand is nie net die mooiste, mooiste maand nie, maar ook die maand waarin ons die Kerkhervorming herdenk. Is dit nog die moeite werd om na te dink oor die geskiedenis wat vyf eeue gelede in Europa afgespeel het? Het dit nog waarde om ’n “Hervormer” te wees?...
by Redaksie | Thursday, 28 September, 2023 | Die Hervormer, Oktober 2023, Jaargang 116, Nommer 6
Op vaste fondamente Ons weet dat alles wat die wet sê, gerig is aan diegene wat onder die wet staan, sodat elke mond die swye opgelê kan word, en die hele wêreld hulle voor God moet verantwoord. Daarom sal geen mens op grond van die uitvoering van die wet voor Hom...
by Ds Marius Venter (Emerituspredikant) | Thursday, 28 September, 2023 | Die Hervormer, Oktober 2023, Jaargang 116, Nommer 6
Maar nou het die vryspraak deur God waarvan die wet en die profete getuig, in werking getree. Dit is die vryspraak wat nie verkry word deur die wet te onderhou nie, maar deur in Jesus Christus te glo. God gee dit sonder onderskeid aan almal wat glo. (Romeine 3: 21-22,...
by Dr Johan van Staden (Sionspoort) | Thursday, 28 September, 2023 | Die Hervormer, Oktober 2023, Jaargang 116, Nommer 6
Die Reformasie word gewoonlik geassosieer met prominente figure soos Martin Luther, Philipp Melanchthon, Johannes Calvyn, Huldrich Zwingli, Martin Bucer en John Knox. En hul bydraes gedurende die onstuimige 16de eeu is natuurlik onbetwisbaar. Daar was egter ook...
by Prof Yolanda Dreyer (Emerituspredikant / Nederlandssprekende Gemeente) | Thursday, 28 September, 2023 | Die Hervormer, Oktober 2023, Jaargang 116, Nommer 6
Eens op ’n goeie dag hoor jy ’n Bybelgedeelte asof vir die eerste keer. Al ken jy dit hoe goed, dit kry skielik nuwe betekenis. Soms omdat iets in jou lewe verander het en ’n ou bekende waarheid op ’n ander manier tot jou deurdring. So kry tekste uit die Romeine-brief...