Nederduitsch Hervormde Kerk van Afrika
  • Tuis
    • Wie is ons
    • Soek gemeentes
  • Die Woord
    • Gedagte vir die dag
    • Dagstukkies
    • Aanlyn eredienste
    • Preke
    • Hulpbronne vir gemeentes
    • Bejaardesorg
  • Gesprek
    • Artikels
    • Oppad met Iwana…
    • Die Hervormer
    • Blitspos
    • Tydskrif vir Hervormde Teologie
  • Amptelik
    • Kerkorde
    • Reglemente
    • Dokumente by Kerkorde
    • Algemene Kerkvergadering
    • Diakonaat
    • Omsendbriewe
    • Verklarings
    • Beleide
    • Finansies/Administrasie
    • Kursusse
    • Geloofsbelydenisse
    • Formuliere
    • Korporatiewe Identiteit
    • Argief
  • Kontak ons
  • Teken aan
Select Page
Soos ’n boom by waterstrome

Soos ’n boom by waterstrome

by Ds Kiewiet van Deventer (Joachim Prinsloo/Ruskoppies) | Tuesday, 13 June, 2023 | Die Hervormer, Junie/Julie 2023, Jaargang 116, Nommer 3

Dit gaan goed met die mens wat … in die woord van die Here sy vreugde vind, dit dag en nag oordink. Hy is soos ’n boom wat by waterstrome geplant is, wat op die regte tyd vrugte dra en waarvan die blare nie verdroog nie. (Psalm 1: 1, 2, 3, AFR1983) Lees Psalm 1...
Protestante protesteer…

Protestante protesteer…

by Dr Johan van Staden (Sionspoort) | Tuesday, 13 June, 2023 | Die Hervormer, Junie/Julie 2023, Jaargang 116, Nommer 3

Waar is die kerke dan? Wat het geword van die stemme van die profete? Waarom help geloofsgemeenskappe nie om die gety te draai nie? Opmerkings soos hierdie in meningstukke in die hoofstroommedia is niks vreemd nie. Is dit regverdige kritiek? Daaroor kan die kerk...
Het die kerk ’n toekoms nodig, of het die toekoms ’n kerk nodig?

Het die kerk ’n toekoms nodig, of het die toekoms ’n kerk nodig?

by Ds Steve Oxton (Gemeente Wapadrant) | Tuesday, 13 June, 2023 | Die Hervormer, Junie/Julie 2023, Jaargang 116, Nommer 3

In enige gesprek oor die toekoms van die kerk is ’n gelowige op die minste besig met die uitspreek van ’n droom vir die kerk, maar ook ten beste besig met ’n oefening in die spekulatiewe. Die vraag na die toekoms van die kerk is egter nie ’n vraag wat sonder geloof...
Stoepstories: Oudword is nie vir sissies nie

Stoepstories: Oudword is nie vir sissies nie

by Oupa Stoep | Thursday, 4 May, 2023 | Die Hervormer, Mei 2023, Jaargang 116, Nommer 2

Geriatriese Gertjie van Gouritsmond vra: Beste Oupa Stoep, dit was pas my 75ste verjaardag, maar dit voel soos nou die dag dat ek in graad 1 was. Ek kan letterlik nog die vetkryt en die tamatietoebroodjies, toegedraai in waspapier, ruik. Maar nou is ek ’n driekwart...

Nuwe Kerkorde nou elektronies beskikbaar

by Redaksie | Thursday, 4 May, 2023 | Die Hervormer, Mei 2023, Jaargang 116, Nommer 2

Die Kerkorde van die 73ste Algemene Kerkvergadering van die NHKA is pas elektronies in PDF-formaat beskikbaar gestel. Die roeping van die kerk is om die blye boodskap van Jesus Christus, die gekruisigde en opgestane Heer, as die enigste Verlosser te bely en in die...
Ons groet ’n staatmaker

Ons groet ’n staatmaker

by Redaksie | Thursday, 4 May, 2023 | Die Hervormer, Mei 2023, Jaargang 116, Nommer 2

Mev Marietjie Smith (65), salarisbeampte by die Sinodale Dienssentrum, het aan die einde van April vanjaar na 40 jaar diens afgetree. Ons het haar gevra om ons ’n kykie te gee in haar wedervaringe in dié pos. “Ek het by die Kerkkantoor begin werk op 1 Julie 1981, tot...
Die Van der Hoffs

Die Van der Hoffs

by Ds Carel Johann de Bruin (Emerituspredikant/Sekretaris van die Komitee vir die Argief, Museum en Biblioteek) | Thursday, 4 May, 2023 | Die Hervormer, Mei 2023, Jaargang 116, Nommer 2

Meimaand het nogal ’n rol in ds Dirk van der Hoff se lewe gespeel. Vier lewensfases het telkens in Mei aangebreek. Van der Hoff was die eerste predikant in die pioniersjare van die Voortrekkers se vestiging van ’n eie republiek in die noorde van Suid-Afrika. Fase 1 Op...

Deeglike studie oor ’n denker, leermeester en opvoeder van die Reformasie

by Dr Piet Boshoff (Emerituspredikant) | Thursday, 4 May, 2023 | Die Hervormer, Mei 2023, Jaargang 116, Nommer 2

Philipp Melanchthon: Die denker, leermeester en opvoeder van die Reformasie(HTS Religion & Society Series, Volume 12)IWC van WykAOSIS Books, Cape Town 2022 ’n Kleurvolle portret van Philipp Melanchthon, geskilder deur die jonger Lucas Cranach, versier die...

Die saak van Jesus

by Prof Yolanda Dreyer (Emerituspredikant / Nederlandssprekende Gemeente) | Thursday, 4 May, 2023 | Die Hervormer, Mei 2023, Jaargang 116, Nommer 2

Watter van die twee is die wydste, die breedste, het die grootste moontlikhede – teologiese wetenskap of geloof? Die studente frons. As hulle halfhartig hand opsteek, is die meeste ten gunste van die wetenskap. Die wetenskap is tog wyd en breed. Dit is die wetenskap...
Verjongingskuur vir Kempten se orrel

Verjongingskuur vir Kempten se orrel

by Ds Etienne Fourie (Emerituspredikant en Gemeente Benoryn) | Thursday, 4 May, 2023 | Die Hervormer, Mei 2023, Jaargang 116, Nommer 2

Wolfgang Amadeus Mozart het die orrel die Koning van Instrumente genoem. Ek is bly ek bevind my in sulke uitgelese geselskap, want dis presies hoe ek oor ’n orrel voel, veral as dit kom by die begeleiding van sang in ’n erediens. Toe ons dus die tyding kry dat...
« Older Entries
Next Entries »
© 2025 NHKA. Ontwerp en internetdienste deur Delitech (PTY) Ltd en Afdeling Kerklike Kommunikasie. | Enige ongemagtigde gebruik of openbaarmaking daarvan geskied sonder toestemming van die Nederduitsch Hervormde Kerk van Afrika en kan as onwettig beskou word. Die standpunte en menings vervat op hierdie webblad is nie noodwendig dié van die Nederduitsch Hervormde Kerk van Afrika nie. |
  • Wie is ons
  • Soek gemeentes
  • Artikels
  • Hervormde Teologiese Kollege
  • Kontak ons