by Dr Barry van Wyk (Emeritus/Warmbad) | Thursday, 21 July, 2022 | Augustus 2022, Jaargang 115, Nommer 4, Die Hervormer
My betrokkenheid by die Teologiese Opleidingsfonds (die Fonds) sedert 2008 wat aan die einde van Junie 2022 ten einde geloop het, verwoord een van die genoeglikste werkruimtes waarby ek oor jare in die Kerk betrokke was. Dit het veral skerp uitgestaan in die breë...
by Ds Joha-Lize Uys (Kuruman-kombinasie) | Thursday, 21 July, 2022 | Augustus 2022, Jaargang 115, Nommer 4, Die Hervormer
Toe sê Jesus vir sy dissipels: “As iemand agter My aan wil kom, moet hy homself verloën en sy kruis opneem en My volg. Want elkeen wat sy lewe wil red, sal dit verloor; maar elkeen wat sy lewe om My ontwil verloor, sal dit vind.” (Matteus 16: 24-25, AFR33/53). Die...
by Ds Willem Sauer (Waterberg) | Thursday, 21 July, 2022 | Augustus 2022, Jaargang 115, Nommer 4, Die Hervormer
Ons beleef tans onseker tye in die geskiedenis van ons land. Ons gaan gebuk onder beurtkrag, baie hoë brandstofpryse, stygende kospryse en ’n algemene gevoel van magteloosheid. Dan lees ’n mens ook nog in die dagpers van politieke binnegevegte, moorde op plase en by...
by Ds Willem Sauer (Waterberg) | Thursday, 21 July, 2022 | Augustus 2022, Jaargang 115, Nommer 4, Die Hervormer
Ek was in die Aula daardie dag tydens die Algemene Kerkvergadering toe daar gepraat is oor of kinders by die Nagmaal toegelaat mag word of nie. En toe kom die skokkendste voorstel denkbaar. Iemand stel voor dat ons moet besluit om nooit weer oor Kindernagmaal ’n...
by Oupa Stoep | Wednesday, 8 June, 2022 | Die Hervormer, Junie/Julie 2022, Jaargang 115, Nommer 3
Verpletterde Vanjan van Vanderbijlpark vra: Beste Oupa Stoep, Oupa moet asseblief help! My Golf GTI suip meer as ’n eerstejaarstudent wat sy eksamenuitslae vier. Het Oupa dalk vir my raad om brandstof te spaar? Beste Vanjan, Oupa voel jou pyn. Toe Ouma Stoep Oupa oor...
by Redaksie | Wednesday, 8 June, 2022 | Die Hervormer, Junie/Julie 2022, Jaargang 115, Nommer 3
Dr A (Annelie) Botha van Mafeking/Zeerust is aangestel as dosent in Praktiese Teologie (met spesialiteit Pastoraat) aan die Universiteit van Pretoria. Die akte van benoeming as teologiedosent is tydens die vergadering van die Kommissie van die AKV aan die begin van...
by Redaksie | Tuesday, 7 June, 2022 | Die Hervormer, Junie/Julie 2022, Jaargang 115, Nommer 3
Aan die einde van Mei 2022 is twee van die NHKA se emerituspredikante oorlede. Ds WJ (Wimpie) Steyn (77) is Dinsdag 24 Mei oorlede, nadat hy die vorige week in die Pretoriase Harthospitaal opgeneem is met hart- en nierversaking. Hy het die afgelope aantal jare reeds...
by Ds Carel Johann de Bruin (Emerituspredikant/Sekretaris van die Komitee vir die Argief, Museum en Biblioteek) | Tuesday, 7 June, 2022 | Die Hervormer, Junie/Julie 2022, Jaargang 115, Nommer 3
Dit was eintlik al jare lank ’n gegewe dat die SA Reserwebank die Nederduitsch Hervormde Kerk van Afrika Gemeente Pretoria se ou 1904-kerkgebou in Du Toitstraat sou insluk. Die kerkperseel het prominent ingesny in die moderne graniettoring se daarwees. Die feit dat...
by Ds Carel Johann de Bruin (Emerituspredikant/Sekretaris van die Komitee vir die Argief, Museum en Biblioteek) | Tuesday, 7 June, 2022 | Die Hervormer, Junie/Julie 2022, Jaargang 115, Nommer 3
Op die Sesde Algemene Kerkvergadering (sinode) van die Nederduitsche Hervormde Kerk in Zuid-Afrika in November 1842, volgens die notule daarvan in die “Consistoriekamer der Nederduitsch-Hervormde Gemeente (Groote Kerk Kaapstad)”, is die naam van die Kaapse...
by Redaksie | Tuesday, 7 June, 2022 | Die Hervormer, Junie/Julie 2022, Jaargang 115, Nommer 3
Geagte Redaksie Dr Sanrie de Beer se artikel oor kinders en Nagmaal in Die Hervormer van Mei 2022 verwys. Dr De Beer verduidelik nie wat sy bedoel as sy sê “kinders” nie en skeer almal, van pasgebore tot pasgetroud, oor dieselfde kam. Watter ouderdom sy ook al...