Nuwejaarsvoornemens
Navorsing het gewys dat die top tien nuwejaarsvoornemens wat deur mense gemaak word, is: Om gewig te verloor Om op te hou om te rook Om by ’n begroting te bly Om meer geld te spaar of te verdien Om ’n beter werk te kry Om meer georganiseerd te wees Om meer te oefen Om...
Aanstoot
Daar is dalk nie baie van ons wat Gary Lineker...
Kom spook saam by die museum!
’n Familiepiekniek onder die sterre met kultuur,...
’n Ruimer pastorie
’n Pastorie se gerief en veral ruimte was nog...
Artikels
Eerbetoon tydens die viering van prof dr Johan Koekemoer se 65-jarige bediening in die Nederduitsch Hervormde Kerk van Afrika
Ons is vandag ook hier om erkenning te gee aan ’n merkwaardige persoon, Johannes Hendrik...
Boekresensie van Drumpels en Drome
Titel: Drumpels en DromeOuteur: Elritia le RouxGenre: JeugromanFormaat: Sagteband, 215 ppUitgewer:...
Huldeblyk aan prof Andries van Aarde namens die NHKA
Geagte familie, vriende, kollegas en almal wat hier teenwoordig is. Toe ek gevra is om hierdie...
Huldeblyk aan Andries Gideon van Aarde (25/04/1951 – 25/11/2024)
’n Teologiese perspektief[1] op sy reis van geloof, geregtigheid en inklusiwiteit Meegevoel Die...
Wat is vandag belangrik?
Donderdag 13 Augustus – Jesus en die storm
Markus 4: 35-41Daar is so paar dinge wat ons vir mekaar kan sê nadat ons die verhaal van Jesus wat die storm stilmaak gelees het:Die eerste punt is dat die reistog Jesus se voorstel was. Dit is Hy wat die leiding neem en vir die dissipels sê wat volgende gaan gebeur.Die tweede punt wat ons vir mekaar kan sê, is dat Jesus in die vorige paar hoofstukke van die evangelie volgens Markus baie...












