My ervaring van tuiskoms

My ervaring van tuiskoms

Ek het nie Hervormd groot geword nie. Al wat ek van die drie susterskerke geweet het, is dat my oupa ’n diaken in die NG Kerk was – nie dat ek geweet het wat ’n diaken is of doen nie. Ek het as jongmeisie ook nie gereeld kerk toe gegaan nie. Die meeste geestelike...

read more

Artikels

Wat is vandag belangrik?

Woensdag 12 Augustus – Jesus op die water

Woensdag 12 Augustus – Jesus op die water

Matteus 14: 22-29Elkeen van ons het ’n gemaksone in ons lewe. In hierdie gemaksone weet ons wat om te verwag en hoe om op te tree. In hierdie gemaksone is ons veilig en ons voel welkom en ons is tuis. Ons weet hoe om te wees in hierdie gemaksone. Dit is die huis, die kantoor, die klaskamer, die sportveld en familiesamekomste. Dit is die kerk en die gemeente. Dit is die Bybel in Afrikaans en die...

read more