Vermelding: Algemene Kerkvergadering
Die Nederduitsch Hervormde Kerk van Afrika (NHKA) het tydens die 74ste Algemene Kerkvergadering (AKV) op 9 Oktober 2025 die saak van teologiese opleiding ter tafel gelê. Tydens die 73ste AKV in 2022 is die Kuratorium getaak om die moontlikheid van die verkorting van...
’n Klein kersie
Daar was eendag ’n klein kersie wat deur ’n man...
Wees jou predikantsvrou se vriendin
Wanneer ’n predikant ’n beroep na ’n gemeente...
Assiriese “bulla” in Jerusalem ontdek
Soms is argeoloë baie gelukkig om uiters...
Artikels
Die skoonheid in onvolmaaktheid
Die Japannese kunsvorm Kintsugi is die kuns om die krake in gebreekte potte en bakke met goud te...
Lekker sielekos
Iets waaroor ons almal redelik liries kan raak, is kos. As iemand ’n lekker dis beskryf, is dit...
Warmplek
Daar gaan al hoe meer stemme op dat aardverwarming nie ons skuld is nie. Daardie stemme sluit...
Ek dring aan… Verdra mekaar in Liefde
Die 94ste viering van die Wêreldbiddag vir Vroue vind plaas op Vrydag 1 Maart 2024. Hierdie...
Wat is vandag belangrik?
Sondag 15 Februarie – Wag op die Here
Psalm 130 In ons verhouding met God beleef ons soms ongeduld. Veral wanneer ons wag op die verhoring van ons gebede. Ons wag dalk al so lank! Waarop en hoe wag jy? Abram en Sara het gewag om ’n kind te kry, die volk wag vir bevryding uit Egipte. Ons wag soms verkeerd. Dalk met ongeduld en onsekerheid, dalk voorskriftelik. Om op die Here te wag, vra van ons spesifieke aksie en gerigtheid. ...













