Christene in hierdie wêreld: “Volg My!”
Ons as Christengelowiges wat leef met die kruisiging én die opstanding as deel van ons geestelike verwysingsraamwerk, is reeds bewus daarvan dat ons daagliks ’n pad saam met die Here moet stap as verloste kinders van God. Daaglikse introspeksie maak deel uit van...
TraumaNetwerk bied hulp aan slagoffers
Twee en ’n half minute nadat jy hierdie sin...
My Super Seekat Susters
So ’n jaar of wat gelede was daar ’n besonderse...
’n Lang pad saam
Januarie 1960, en die matriekuitslae is uit....
Artikels
Soek elke dag ’n verskoning om iets te vier
Wat kom dadelik by jou op as jy dink aan viering? Ballonne, streamers, konfetti, sjampanje, kos,...
’n Ou-tydse manier van tyd hou
2023 se dae en maande, ure en weke is omtrent nou op ’n drafstap. Haastig is 2024 op pad. Ons leef...
Ouers is liefdevolle rigtingwysers
Ouers (en gemeentes) lê snags wakker, want ons kinders verdwyn uit die eredienste, die kerkbanke...
So baie boeke…
So baie boeke! Kan julle nie maar party daarvan weggooi nie? Tog vreemd hoe mense verskil. Onlangs...
Wat is vandag belangrik?
Donderdag 6 Augustus – Help mekaar reg, maar onthou van die liefde
Galasiërs 6: 1-5In die brief Galasiërs word daar baie gepraat van hoe iemand se lewe lyk wat onder beheer van die heilige Gees lewe. Dit is juis hier in hoofstuk 6: 1-5 waar ons nog ’n voorbeeld daarvan kry.Baie keer verwar ons liefde vir mekaar met die idee dat alles nou maar net reg is, almal kan doen wat hulle wil want ons moet lief wees vir mekaar. Dit is egter nie die geval nie. Daar gaan...













