Artikels

Wat is vandag belangrik?

Maandag 3 Augustus – Ons staan saam

Maandag 3 Augustus – Ons staan saam

Handelinge 5: 17-32 In Handelinge 5 staan die apostels vir die tweede keer voor die Joodse Raad. Hulle word verbied om oor Jesus te praat. Maar tog sien ons dat hulle, ten spyte van die feit dat hierdie raad magtig en wreed was, steeds antwoord met die woorde: Ons moet eerder gehoorsaam wees aan God as aan mense. Die apostels het nie getuig omdat hulle sonder vrees was nie, maar omdat hulle deur...

read more