Artikels

Wat is vandag belangrik?

Vrydag 31 Julie – Mensewerk of God se werk?

Vrydag 31 Julie – Mensewerk of God se werk?

Handelinge 5: 17-42 Handelinge 5 is deel van ’n groter eenheid wat handel oor die verkondiging van die evangelie van Jesus Christus in Jerusalem. Op grond van die wonders wat Petrus en die ander apostels gedoen het, word hulle egter deur die godsdiensleiers in Jerusalem aangekeer en beland hulle in die tronk. Die apostels word beskuldig van opstandige verset teen ’n amptelike bevel. Hulle is...

read more