’n Lang pad saam

’n Lang pad saam

Januarie 1960, en die matriekuitslae is uit. Nuwejaarswense is reeds vergete. Februarie begin die universiteit. Ek gaan ’n predikant word. Opgewonde. Uiters onseker en bang vir dit wat voorlê. Februarie 1960, en my tasse is gepak. My universiteitsloopbaan gaan weldra...

read more

Artikels

Wat is vandag belangrik?

Donderdag 25 Junie – Beleef die Gees

Donderdag 25 Junie – Beleef die Gees

Handelinge 11: 19-30 Reg deur die Bybel kan ons keer op keer die werking van die Gees van God beleef. Die Gees van God versterk mense, lei mense en ondersteun mense. Mense kom tot geloof deur die kragtige invloed van die Heilige Gees. Hierdie gedeelte wat ons saam gelees het begin deur te vertel van die vervolging van die vroeë gelowiges. Stefanus is gestenig weens sy geloof. Hierna beleef die...

read more