Afgeleer

Afgeleer

Ek onthou die sewentigs, maar nie met nostalgie nie. Self ’n tiener, het ek met afgryse beelde gesien van kinders jonger as ek, wat teen die polisie politiek speel. Kinders wat op skool moes wees, maar juis in geen klaskamer dood gesien wou wees nie. Die ironie! Dit...

read more

Artikels

Wat is vandag belangrik?

Dinsdag 23 Junie – Ken die Gees

Dinsdag 23 Junie – Ken die Gees

Galasiërs 5: 13-26 Wanneer ons die Heilige Gees ontmoet en ontvang, beleef ons die werking van die Gees van God in ons lewens. Nou is dit tyd om die Gees van God te leer ken. Ons sal die Gees van God nooit ten volle kan ken nie, maar elke dag wat ons in verhouding met die Gees leef en werk, sal ons die Gees beter kan leer ken. Deur die woord van God leer ons die Here ken. Ons leer ook deur die...

read more