Ek dring aan… Verdra mekaar in Liefde

Ek dring aan… Verdra mekaar in Liefde

Die 94ste viering van die Wêreldbiddag vir Vroue vind plaas op Vrydag 1 Maart 2024. Hierdie ekumeniese biddag vir vroue vind jaarliks regoor die wêreld plaas op die eerste Vrydag in Maart. Ongeveer 175 lande vorm ’n gebedsketting waar vroue in plaaslike gemeentes en...

read more

Artikels

Wat is vandag belangrik?

Woensdag 17 Junie –Die vyf broers

Woensdag 17 Junie –Die vyf broers

Lukas 16: 19-31 Op die Sondae ná Trinitatis konsentreer die Kerk op Jesus se verkondiging, soos sy gelykenisse. Gelowiges verwys na die gelykenis van die ryk man en Lasarus om antwoorde te kry oor hul vrae (nuuskierigheid) aangaande die lewe ná die dood. Kan die gelykenis egter iets aan ons sê oor die lewe vóór die dood? Die gelykenis is ’n waarskuwing aan ons wat voor die aangesig van God lewe....

read more