Inleiding in Afrikaans tot die lewe en werk van Martin Luther
In die Oktober 2023-uitgawe van Die Hervormer is ’n verkorte resensie van prof Natie van Wyk se boek Martin Luther. ’n Inleiding tot sy lewe, denke en geskrifte geplaas. Hierdie is die volledige resensie. Titel: Martin Luther. ’n Inleiding tot sy lewe, denke en...
Nuwe bevindinge oor die Hiksos
Die Hiksos was ’n gemengde Semitiese groep wat...
Hoe sit ons die wêreld ore aan?
Namate frustrasie met sosiaal-politieke...
Die historiese Jesus en die kerk
Hoe lyk die historiese Jesus en hoe verskil Hy...
Artikels
Waarom ’n nuwe huweliksformulier?
Beeld berig vanoggend (Woensdag 25 September 2019) dat die Nederduitsch Hervormde Kerk van Afrika...
’n Nuwe lewe in Nieu-Seeland
Dit is ’n proses wat in die geheim begin. Agter toe deure met gedempte stemme. Niemand weet van...
Agterdog oor dogma
Ek deel nie die agterdog oor dogma nie. Daar is natuurlik ’n voorwaarde: dat alles krities beskou...
Om relevant te wees
Toe ek op skool was, het my predikant vir my ’n storie vertel wat my bygebly het. Hy het my vertel...
Wat is vandag belangrik?
Donderdag 4 Junie – My prentjie van God: God as onverwagse gas
Lukas 24: 13-35 Toe gaan hulle oë oop en hulle het Hom herken... (Luk 24: 31). Twee teleurgestelde dissipels stap kop onderstebo op die pad na Emmaus. Alles waarop hulle gehoop het, het verbrokkel – Jesus is dood, die droom is verby. En toe, op daardie gewone stofpad, kom iemand by hulle aansluit. Hulle herken Hom nie. Hy lyk nie soos hulle verwag nie. Hy tree nie op soos ’n verlosser nie. Maar...













